6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Roodewal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hartenbos @ Roodewal is 'n lieflike huis in die kusdorpie Mosselbaai. Die selfsorghuis bied gerieflike verblyf aan 6 gaste en is dus ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n vuurput waar gaste kan braai.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit bergfietsroetes, 4x4-roetes, visvang, die Bartolomeus Dias Museumkompleks, die Tuinroete Casino en die Kaap St. Blaise Vuurtoring in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 Roodewal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos @ Roodewal het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Roodewal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang