LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+41
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Landgoed 16 - Reisergersrus   Prime picks icon.

Prime picks icon.

7 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

3 badkamers

40% AF!
Spesiale aanbod
Kry 40% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2026 tot 10 Des 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Hartenbos Estate, Unit 16, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 16 - Reisergersrus bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n 24-uur-sekuriteitslandgoed in Hartenbos, ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin.

Die huis bied slaapplek vir tot 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n solder, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die oopplan-leefarea lei na 'n ingeboude braai-area; die braai-area maak oop na 'n patio wat eindig waar die privaat tuin begin, wat gaste se privaatheid verseker.

Die eerste hoofslaapkamer is op die grondvloer geleë en bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede hoofslaapkamer is ook op die grondvloer geleë en bevat 2 enkelbeddens, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is op die boonste vlak en bevat 'n koningingrootte-bed. Die solder is ook op die boonste vlak en bevat 'n enkelbed. Beide die derde slaapkamer en die solder deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n elektriese stoof met 'n oond, 'n elektriese braaipan, 'n ketel, 'n broodrooster, en potte en panne. In die aangrensende spens en waskamer is daar 'n outomatiese wasmasjien, tuimeldroër, droograk en strykgeriewe, sowel as 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer is toegerus met 'n plasma-slim-TV.

Een keer per week is daar 'n skoonmaakdiens, waartydens vars linne en handdoeke voorsien sal word. Die huishoudster sal ook die badkamers skoonmaak en die vloere was.

Die oopplan-kombuis en braai-area bevat 'n ingeboude braai, 'n gemaklike rusbank, kroegstoele en 'n kisvrieskas.

Die landgoed is omring deur duine bedek met welige plantegroei en bied 24-uur toegangsbeheer wat gaste se veiligheid verseker. Die landgoed bied ook 'n gemeenskaplike swembad en klimrame vir kinders. Die strand is 10 minute se stap vanaf die landgoed, langs die spoorlyn en af met die duin. As gaste verkies om Hartenbos toe te ry, is dit ongeveer 3.5 km na die middestad en die hoofstrand. Langeberg Mall is slegs 6 km vanaf die landgoed.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sean C
5.0
Stay uneventful, host most accommodating. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Ilze V
5.0
Rustig verblyf en gerieflike huis. Ons het veilig gevoel, ligging was perfek en huis was skoon en gerieflik.
Sep 2026
Trude F
Gesin met klein kinders
5.0
Very peaceful stay. Very neat, very nice family setting. I was there with my blind brother, and the house accommodated him as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Daniel S
Gesin met tieners
5.0
Great place. Will definitely recommend and use again. Well appointed unit in secure complex. Great pool and play area in well maintaine...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Amanda L
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging en skoon. Baie dankie, ons het baie lekker gekuier. Die gasvrou was baie behulpsaam en met 3 kamers en badkamers was dit lekker dat ons,...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 323

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • Hartenbos Estate, Unit 16, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 16 - Reisergersrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
40 % AF
R3 500 R2 100
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 500
40 % AF
R3 500 R2 100
per nag, vir 7 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 500
40 % AF
R3 500 R2 100
per nag, vir 7 mense
Bespreek

Hartenbos Estate, Unit 16, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACQLe6GhBBRuWCU8NmjRxMGighMv6vgZXuYXXuqOGmgRU0J4bwK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 87 5 1 5 Hartenbos Estate Unit 16 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111222153932 22.114681522476