4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hartenbos Landgoed 38 is 'n gerieflik gemeubileerde vakansiehuis vir 4 persone, geleë op 'n landgoed.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer langsaan. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n bad en 'n stort, en die boonste verdieping het slegs 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die ontbyttoonbank geniet word.
Gaste kan ontspan in die knus sitkamer of die binnenshuise braai-area. Bring asseblief jou eie braairooster. Parkering is beskikbaar. Daar is 'n DStv-toegangspakket en wifi.
Hartenbos bied verskeie aktiwiteite soos visvang, swem, walvis-, dolfyn- en robkyk gedurende Mei tot November, inkopies en eetplekke by die Hartenbos Seefront, en gaste kan die Waterpark of die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Iris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Landgoed 38 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang