LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Landgoed 38

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 38 is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige landgoed in Hartenbos. Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bied gemaklike akkommodasie naby plaaslike besienswaardighede en geriewe.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl die slaapkamer op die boonste verdieping 'n badkamer met 'n stort het.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in, sowel as 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het gemaklike sitplek, en 'n binnenshuise braai-area is beskikbaar. Gaste moet hul eie braairooster saambring. Gratis WiFi, DStv en parkering word voorsien.

Die kompleks is ongeveer 800 m vanaf die nuwe Garden Walk Winkelsentrum. Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit in visvang, swem, walvis-, dolfyn- en robkyk van Mei tot November, inkopies en eetplekke by Hartenbos Seefront, die Waterpark en die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • Off the N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21db68f13b6d7325b075387f58a5acb8afe06ec0e51e7cb93c0b91485d6b27b71e9cace414e688f461977699d3ec5aa62c8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Off the N2 Hartenbos Landgoed 38 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1132199 22.1173655

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang