6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N2, Hartenbos Landgoed 155, Hartenbos, 6250, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hartenbos Landgoed House 155 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in die gewilde veiligheidskompleks Hartenbos Landgoed.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, en elke slaapkamer het 'n TV met DStv. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien, en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, wynyskas, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Afsonderlike opwasarea is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Strykgeriewe word voorsien en 'n ekstra skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of ontspan in die sitkamer met leerbanke en 'n TV. 'n Ingeboude braai en 'n Weber is beskikbaar.
Gaste kan ontspan op die stoep met 'n tuinuitsig en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Hartenbos Landgoed word omring deur fynbos en duine, het 24 uur-sekuriteit en bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the N2, Hartenbos Landgoed 155, Hartenbos, 6250, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Landgoed House 155 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N2, Hartenbos Landgoed 155, Hartenbos, 6250, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang