Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartfell Farm

Hartfell-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hartfell-kothuis is 'n ruim plaashuis met toegang tot 'n groot grasperk wat dit ideaal maak vir 'n gesin. Die kothuis het 'n pragtige uitsig, asook toegang tot een van die damme. Die ander groter damme is ook net 'n entjie se stap ver. Die eenheid het 3 slaapkamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en daar is ook 'n slaapbank en stapelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer met 'n reusekaggel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Minimumtariewe is van toepassing op minder as 4 gaste.

Huisreëls

Voertuie met hoë grondvryhoogte word vereis vir die grondpad na die plaas. Geen lae voertuie nie.

Verskeie weeksdag- en naweektariewe geld, afhangend van die navraag.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die volwassetarief.
R100 per troeteldier.
R100 per kruiwa vol hout,'n aanvanklike kruiwa vol hout word voorsien.
Visvang is gratis, maar as jy 'n vis vang en dit hou, word R100 per vis gehef.

Betaal asb. die heffings by die hoofplaashuis omdat dit help om die dam vol te hou.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Searle-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Searle-kothuis bied 'n pragtige uitsig oor die vallei en dam, en is net 'n entjie se stap vanaf die ander damme op die plaas. Die eenheid het teëlvloere en 'n volledige kombuis. Daar is 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens elk. Verder is daar nog 2 badkamers en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer met 'n pragtige klipkaggel. Die tuin is omhein, so dis troeteldiervriendelik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg. Minimumtariewe is van toepassing op minder as 4 gaste.

Huisreëls

Voertuie met hoë grondvryhoogte word vereis vir die grondpad na die plaas. Geen lae voertuie nie.

Verskeie weeksdag- en naweektariewe geld, afhangend van die navraag.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die volwassetarief.
R100 per troeteldier.
R100 per kruiwa vol hout,'n aanvanklike kruiwa vol hout word voorsien.
Visvang is gratis, maar as jy 'n vis vang en dit hou, word R100 per vis gehef.

Betaal asb. die heffings by die hoofplaashuis omdat dit help om die dam vol te hou.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hamill's Lodge
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hamill's Lodge is 'n ruim, goed toegeruste lodge met 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang en is via 'n houtdek met die sentrale leefarea verbind. Die slaapkamers het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of stapelbeddens en 'n slaapbank. Die kamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort of albei, asook 'n wasbak en toilet. Die lodge bied slaapplek aan 8 en het 8 ekstra slaapbanke indien nodig. Die sentrale leefarea het 'n moderne kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel. Die hoogtepunt by Hamill's Lodge is die uitsig oor die vallei vanaf die dek. Gaste kan saans rondom die vuurput op die dek sit, braai en die maan sien opkom. Daar is 'n TV, maar gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder saambring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Minimumtariewe is van toepassing op minder as 4 gaste.

Huisreëls

Voertuie met hoë grondvryhoogte word vereis vir die grondpad na die plaas. Geen lae voertuie nie.

Verskeie weeksdag- en naweektariewe geld, afhangend van die navraag.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die volwassetarief.
R100 per troeteldier.
R100 per kruiwa vol hout,'n aanvanklike kruiwa vol hout word voorsien.
Visvang is gratis, maar as jy 'n vis vang en dit hou, word R100 per vis gehef.

Betaal asb. die heffings by die hoofplaashuis omdat dit help om die dam vol te hou.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartfell Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMzB1DfuPCLKbRITKUmoIdt0YXQpfd1ucNzmkiEY5BmbpZk6s2J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 39 5 1 4 Hartfell Farm Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.397710465929 30.19242048249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem