Harties Wellness Centre & Accommodation
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfrontstraat 56, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
-
Vanaf
R1 490R1 043 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Harties Wellness Centre & Accommodation is 'n rustige paradys wat selfsorg-oornagkamers in Schoemansville, Hartbeespoort bied. Die akkommodasie is sentraal en gerieflik geleë. Dis net 'n klipgooi van die dam en Schoemansville Oewerklub af, waar jy kan bootry, visvang en lekker kan piekniek hou.
Die akkommodasie is beskikbaar in 3 goed toegeruste kamers. Elke kamer is met sy eie dekor en styl versier. Daar is ook toesluitmotorhuise vir jou veiligheid en gerief.
Verder bied die gesondheidsentrum 'n volledige liggaamanalise, infrarooibehandeling, 'n passiewe oefenappraat, elektroterapie en natuurlike produkte/aanvullings.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Waterfrontstraat 56, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Harties Wellness Centre & Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Schoemansville Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfrontstraat 56, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes