+15

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hannelie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Nicolene die eienaar: hou vol met jou lieflike plekkie, dis 'n juweel. Fantasties! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die plekkie is pragtig, skoon en netjies. Geen klagtes gehad nie. Ons het beslis lekker gerus en ontspan. Ons beveel Hartshuisie vir almal aan. Gaan dit beslis aan familie en vriende voorstel. Dit is voorwaar bekostigbaar en absoluut die moeite werd. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons het ons tydjie by Hartshuisie baie geniet. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik. Sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het vreeslik lekker gebly. Baie oulike plekkie en ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was baie lekker. Ons het regtig baie lekker gebly en die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer in verband met my werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Well located. Privacy respected. Nice and cosy. Absolutely awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Klein, maar netjies en beslis waarde vir geld. Netjiese klein plekkie. Beslis waarde vir geld vir 'n oornagplek. Oorweeg miskien net 'n waaier vir die somerdae. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla S
1 nag
5.0
Okt 2025

Ek moes gaan slaap, en het 'n goeie nagrus ingekry. Ek's dankbaar vir 'n skoon plek. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik oor die foon. Die kuier was baie goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Would recommend this lovely, comfortable, cosy stayover. Easy access, very comfortable, had everything I needed, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Hartshuisie
Thank you, Wendy! It was lovely having you.

Phlip B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, al die nodige was daar. Heerlike oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Enjoyed it. Nice and private. Very pleasant. Comfortable. Neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Jooste Steynberg Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6632d214af6e5857375d08c19e766d8bd218ba4b003609c43762709939477826098b71ec5d641eb22f1d214971f5e87452e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 7 Jooste Steynberg Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.135888912225 22.108484629473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang