Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartsrus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 20, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hartsrus is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang. Dit is op die eienaar se perseel in Kleinmond in die Wes-Kaap. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n etenstafel en gemaklike rusbank. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is naby plaaslike geriewe insluitend winkels, restaurante en die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartsrus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Hartsrus
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hanlie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 3

Ligging

  • 8ste Laan 20, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartsrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 20, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f2c95fc30a274714c6911457e547e2a2f3ccb3ddd6d83cb9e08a8583c7b58b5d494d32294428353839245d9115ed8d3b768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 20 8th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.3388557 19.0279289
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem