Harvest Moon

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Harvest Moon is net 200 m van die strand af in die klein kusdorpie Paternoster geleë. Paternoster is langs die Weskus en bied 'n unieke kulturele ervaring. Let daarop dat die eenheid 'n beperkte uitsig het.

Hierdie eenheid op die boonste verdieping het slaapplek vir 2 mense. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, konveksie-oond, stoofplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis spog ook met vuurmaakplek. Die sitarea is ingerig met 2 rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n patio met 'n draagbare braai.

WiFi is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Harvest Moon sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Harvest Moon gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za