- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Schwerinsburg Road, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Haus Schwerinsburg Guest House bied B&B-verblyf in die middel van Windhoek. Die gastehuis bied gerieflike verblyf en is die ideale basis vanwaar gaste die stad en omliggende besienswaardighede in die Khomas-streek kan verken.
Haus Schwerinsburg Guest House het 4 individueel versierde kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe soos lugversorging, 'n slim-TV met 'n Netflix-app, 'n sitarea en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt is by die tarief ingesluit, en ander heerlike disse kan ook vooraf bestel word. Verder bied die gastehuis gratis WiFi, 'n stoep en 'n verhitte swembad met 'n uitsig oor die stad. 'n Wasgoeddiens en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Haus Schwerinsburg Guest House is lekker naby die Christuskirche, Alte Feste, die parlementstuine, Tintenpalast, Heinitzburg, Schwerinsburg, Sandenburg, Owela Museum, en Craft Centre en Zoo Park geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 5 Schwerinsburg Road, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Haus Schwerinsburg Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Schwerinsburg Road, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang