+43
Selfsorg in Oudtshoorn

Haus Victoria Selfsorg Kothuis

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 99 Victoria Street, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Haus Victoria is op 'n groot boomryke erf van 2000 m² in Oudtshoorn geleë. Dis die ideale toevlugsoord vir lang verblyf of 'n vinnige oornagplek en is gerieflik naby aan alle besienswaardighede, restaurante en winkelsentrums in Oudtshoorn geleë.

Ons beskik oor 4 selfsorgwoonstelle, elk met 'n klein kombuis, satelliet TV, badkamer met stort, tee- en koffiemaakgeriewe en braaigeriewe. Groot swembad om in af te koel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Woonstel 1 - Drieslaapkamerwoonstel met slaapgeriewe vir 6 persone. Die onderdakstoep lei na die swembad.

Woonstel 2 - Eenslaapkamerwoonstel met oopplan-leefvertrek en slaapgeriewe vir 4 persone. Lugversorging en waaiers is beskikbaar. Dit is ideaal vir die gesin.

Woonstel 3 - Gesellige eenslaapkamerwoonstel vir 2 persone met dakwaaiers.

Woonstel 4 - Pragtige eenslaapkamerwoonstel met oopplan-leefvertrek en slaapgeriewe vir 4 persone. Ideaal vir gesinne of groepe vriende.

Elke woonstel het sy eie private ingang.

Ons beskik oor baie inligting oor ons pragtige omgewing wat ons graag met jou sal wil deel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michele K
Saam met vriende
5.0
Clean, safe, convenient and very comfortable! Very clean, safe and convenient. Hostess is very friendly, welcoming and accommodating. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Neville J
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent! They really exceeded our expectations. Our stay was fantastic. We were really satisfied with everything they had to offer, a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Sandra O
Gesin met tieners
5.0
Ons het heerlik gebly en sal in die toekoms beslis weer daar tuisgaan. Ons het heerlik gebly. Die kothuis is baie goed ingerig met alles wat mens nodi...
Sien meer
Mrt 2025
Ronald L
Saam met vriende
5.0
Oornag verblyf. Tania het vinnig ekstra slaapplek gereël nadat bespreking gedoen was. Ontvangs soos 'n familielid en sal enige tyd weer hier oorslaap.
Mrt 2025
Christelle V
Besigheidsreis
4.8
Ontspannend. Het heerlijk ontspan.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 99 Victoria Street, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haus Victoria Selfsorg Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

99 Victoria Street, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd830dd9ea02d7ea035d1be67621dc401b6f136e8ca69a57b36785d8b5ff952bc177ef835ffdb11e82c0265729bb7688ed64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 99 Victoria Street Wesbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.578997981373 22.197060585022
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang