Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haven of Peace & Garden Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 39 resensies vir Haven of Peace & Garden Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elaine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier.

Ons het lekker rustig gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elena L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elena L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

It is a very quiet place, excellent for rest, not far from the coastal walk, with beautiful stoep and little garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robynne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robynne V

Lieflike plekkie om te bly!

Die woonstel verdien 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Gesin met klein kinders

Lovely, homely cottage in a beautiful old house with natural wooden floors and an old-world feel, right up our alley!

We loved the homely feel of our accommodation and the owner gave us special attention in assisting us with an extra mattress for our daughter, the flexibility meant a lot to us. We felt "self-sustaining", yet we knew we could call for assistance and that it was close by. Wonderful to experience the friendly hospitality of Onrus and Hermanus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy and convenient accommodation

We stayed at Haven of Peace & Garden Cottage with our 2 mini schnauzers. Cornelia was a brilliant hostess. Any and all demands were dealt with swiftly and professionally. Our dogs had a lovely time running about in the garden. The actual flat, which is under Cornelia's house, is cozy, warm and very comfortable. It has all the necessary elements to stay in; with a fridge, braai and utensils. But it is also perfectly situated if you want to pop down to Davie's Pool, the restaurants around the area or the walkway for a walkies. It is in Onrus which is so central and you just drive down the road to get to Hemel-en-Aarde Valley or Hermanus. We highly recommend the spot. We had a lovely time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel bevredigend.

Die plek het alles wat 'n mens verwag. Alles het gewerk en alles was beskikbaar daar. Daar is nie een ding wat ons gekort het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilla K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K

Ongelooflik lekker.

Daardie stoep met braai is n wenner. Goed gelee. Skep n heerlike huislike atmosfeer met die lekker tuin vanaf die stoep. En a g daarvan lekker privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata K
Enkelreisiger

Voorwaar 'n paradys-ervaring om in die tuin tyd te verwyl.

Cornelia, baie dankie vir die gesellige eenheid waarin ek kon tuisgaan. Die tuin is 'n ware paradys-ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen D
Enkelreisiger

Dit is 'n baie rustige atmosfeer.

Dit is 'n baie mooi omgewing en rustige blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Euodia R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Euodia R
Gesin met klein kinders

Cornelia is super gasvry en die Garden Cottage is vol karakter met n besonderse pragtige tuin. Kon miskien skoner gewees het, daar was 'n paar spinnerakke en badkamer se wasbak se drein nie superskoon nie, maar oor die algemeen aanvaarbaar

Cornelia is super gasvry en die Garden Cottage is vol karakter met n besonderse pragtige tuin. Kon miskien skoner gewees het, daar was n paar spinnerakke en badkamer se wasbak se drein nie superskoon nie, maar oor die algemeen aanvaarbaar. Tip: Vat tonne en tonne muskietafweermiddels, die visdammetjie is 'n broeines vir muskiete en ons kinders het deur geloop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haven of Peace & Garden Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mening. Ons probeer hard om almal tevrede te stel. Aan die muskiete in Hermanus is daar weinig te doen. Ek kan net noem dat die lopende fontein in die dammetjie verhoed dat hulle daar uitbroei, maar ongelukkig is daar talle ander broeiplekke vir muskiete oral in die omgewing.

Haven of Peace & Garden Cottage
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitnemend! Uitstekend!

Die enigste ware dilemma was die ongelyke en swak gekonstrueerde tuinpaadjie van die parkeerarea na die ingang. 'n Mikrogolfoond sal 'n waardevolle verbetering wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haven of Peace & Garden Cottage se terugvoer

Ek verstaan nie die opmerking oor die mikrogolfoond nie. Daar is wel 'n mikrogolfoond in die eenheid.
Ons hou nogal van die informele tuinpaadjie soos hy is, jammer dat dit vir julle ongerieflik was.

Haven of Peace & Garden Cottage
Reinhardt K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Reinhardt K
Saam met vriende

Verwaarloos en vuil.

Was vriendelik verwelkom, maar ongelukkig was die Haven of Peace & Garden Cottage baie verwaarloos en vuil!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haven of Peace & Garden Cottage se terugvoer

Beste Reinardt,

Dankie vir jou terugvoering.

Ons sou graag meer inligting wou hê oor wat jy as "verwaarloos en vuil" beskryf, aangesien ons werklik gesteld is op netheid en heelwat tyd aan die instandhouding van die eenheid bestee. Jy het tydens jou verblyf vir insektegif gevra, wat onmiddellik verskaf is. Jy het dus moontlik verwys na die teenwoordigheid van vlieë - iets wat ongelukkig hierdie tyd van die jaar 'n probleem in die hele Hermanus is, en nie net by Garden Cottage nie - ten spyte van die feit dat vullis gereeld verwyder word.

Kontak ons gerus direk indien jy enige verdere voorstelle het oor hoe die netheid van die geriewe verbeter kan word. Ons sal graag aandag skenk aan aspekte wat tot 'n meer aangename verblyf vir alle gaste sal bydra.

Vriendelike groete,
Cornelia

Haven of Peace & Garden Cottage
Carol T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol T
Gesin met tieners

Lafenis na lekker dag by die see - heerlike familie plek.

Lieflike familieverblyf met die twee eenhede, genoeg braai en kuierplek op die groot stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Enkelreisiger

Peaceful cottage in Onrus.

I enjoyed the couple of nights I stayed at the Garden Cottage. The kitchen is fully equipped and the comfortable and spacious living and bedroom area make it ideal for a few nights stay. The patio and BBQ area look out over a peaceful garden with pond and mountain views, perfect for reading a book or two. The shower is spacious and all facilities very clean. Full DSTV bouquet was a nice touch for cold evenings. My host, Cornelia, was very friendly and helpful. I look forward to returning for another few nights stay. I can recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni C
Gesin met klein kinders

Beste verblyf wat ons nog ooit in gebly het!

Ons was 3 volwassenes en ons klein 1 jarige dogtertjie en ons het onsself besonders baie geniet! Wat vir ons opvallend was is die absolute rustigheid en die uitsonderlike en besonderse mooi tuin! Die plek is skoon en netjies en ons het baie veilig gevoel te alle tye! Ons sal definitief weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, home from home, must return to enjoy/spend more time at!

The location was great - walking distance from the beach. Comfortable and cosy with all that is required for self-catering - pity we did not have time to utilise the GREAT braai place, but sat on the beautiful stoep (with the lovely sound from the water feature) drinking wine with snacks. The unit has good security for car included. We were welcomed in a very friendly manner and made to feel at home. We enjoyed the fantastic walkways and saw some beautiful sunsets. Love Onrus - must return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B
Besigheidsreis

Netjiese, skoon en stil omgewing.

Die kamer was mooi skoon en beddegoed vars en sag. Die omgewing stil en rustig. Nie te ver vanaf die middedorp en see nie. Die enigste negatief is dat daar nie parkering vir ons motor in die erf nie. Dit het my onkant gevang omdat dit op die webtuiste sê "parkering van die straat af" en met die stelling verstaan ek dit op die erf is en nie in die pad of sypaadjie nie. Dit het vir my bietjie van onrustige nagte gegee. Miskien moet dit net reggestel word op die webtuiste, want dit is een van die eerste dinge waarna ek kyk. Daar was nie al die tyd gaste nie, en ek voel dat die eienaar miskien net vir ons die toestemming kon gee om ons kar binne die erf te parkeer, veral in die aand. Verder is dit 'n lieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haven of Peace & Garden Cottage se terugvoer

Die huidige uitleg van Lekkeslaap se webblad maak dit ongelukkig nie moontlik om 'n onderskeid te tref tussen die parkeergeriewe vir die 2 verskillende eenhede nie. Slegs Garden Cottage het 'n binneparkeerplek. Daar is genoeg parkeerruimte buite die erf en die area is snags goed belig.

Haven of Peace & Garden Cottage
Jurgen R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jurgen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig.

Alhoewel die plek skoon en netjies was, moes my motor buite op die sypaadjie staan deur die nag en dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haven of Peace & Garden Cottage se terugvoer

Daar is ongelukkig nie parkering binne vir Haven of Peace nie - wel vir die groter eenheid, Garden Cottage - soos ook duidelik gestel word op LekkeSlaap se webblad.

Haven of Peace & Garden Cottage
Willow B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willow B
Enkelreisiger

Baie goeie ligging naby die see en stil.

Als was goed georganiseer, skoon, vreedsaam en vriendelike diens. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, stil en 'n klipgooi van die see af.

Pragtig, stil en net 'n klipgooi van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kry waarvoor jy betaal.

Baie eenvoudige uitleg en opset. Ons het al baie beter verblyf gekry vir dieselfde geld. Andersins was dit rustige verblyf, lekker naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther V
Gesin met tieners

Goeie ligging en lekker groot stoep.

Woonstel was mooi netjies, en die groot stoep met braai-area was heerlik vir kuier. My tieners het veral die DStv en WiFi waardeer. Die kombuisware kan gerus opgedateer word, en bykomende breekware sou welkom wees. Oor die algemeen het ons baie lekker rustig gekuier, die gasvrou was vriendelik en die ervaring baie positief. Ek sal definitief weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the money.

The cottage with it's facilities are well worth the money, if it would have been a B&B or lodge. It being a self catering facility, there is no kitchenette to prepare food. We were not keen on preparing food outside the facility, since it is not very hygienic with dogs hair all over the furniture. The dogs kennels are placed on the deck right above the outside furniture of the cottage/unit at the bottom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haven of Peace & Garden Cottage se terugvoer

We do make it quite clear that the self catering facilities at Haven of Peace are basic and not suitable for the preparation of full meals. We have never had any complaints about these facilities or about the dogs, for that matter, as hygiene and the comfort of our guests are of paramount importance to us.
I may just mention that Johan did not reply to any of my messages to make arrangements with him. He also failed to pay the balance of his booking but, instead, left halfway through the booking, sending me an SMS to ask what to do with the keys.

Haven of Peace & Garden Cottage
Marileze B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marileze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was nie baie groot nie, maar dit was baie mooi gewees en die buite-area en tuin was pragtig.

Ons het baie lekker hier gebly. Ek het veral die oulike honde geniet wat op die perseel woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Die verblyf was bevredigend. Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste keuse wat ons kon gemaak het om by Haven of Peace tuis te gaan.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en heerlike weer!

Ons verblyf was aangenaam. Die plek is netjies, behalwe vir stort en wasbak in die badkamer waar die water baie stadig uitloop. Die gevolg is as jy stort staan jy letterlik enkeldiepte in water. Daar is fasiliteite soos 'n Weber-braai en mikrogolfoond, maar daar is slegs kommetjie om skottelgoed te was en waar gooi jy die vuil vetterige water? Ons sou ook graag haardroërs wou hê! Verder is daar ook drupbak onder die toilet wat baie onaangenaam ruik en onhigiënies is met matte in badkamer area. Dankie vir die heerlike tuisgebakte beskuit! Koffie en tee is seker bonus, maar nie melkpoeier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
James P
Gesin met klein kinders

Quite noisy, but adequate for a budget accommodation.

People need to be aware that it is not serviced. The main bedroom is within a few metres of the main entrance gate so you hear it opening and closing at all hours of the day and night so we didn't sleep at all well. The fridge in the main area where the 2 single beds are makes a lot of noise and we had to switch it off every night. However, the veranda is lovely and big and the ping pong table was great for the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Gesin met tieners

Onrusrivier hoogs aan te beveel.

Verblyf was uitstekend, toestand van eenheid in sy geheel uitstekend, rustige atmosfeer en bedagsame gaste wat ook teenwoordig was. Sal definitief Haven of Peace & Garden Cottage sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurette H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon heerlik ontspan!

Die plekkie was pragtig skoon en netjies en net 'n paar strate van die see af. Ons het heerlik ontspan in die rustige omgewing. Alhoewel ons bewus was dat die plekkie net basiese kombuisgeriewe het, het ek nogal 'n aparte kombuisie en/of 'n opwasbak gemis! Wat van een van daardie opvoubare tipes dalk?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie mooi en gemaklik.

Baie lekker plek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, stil en rustig.

Net te min parkering binne. Verder behulpsaam en vriendelike diens. Veilig en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to the sea. Lovely walks.

We coped very wel,l but for self-catering we would have liked to have more equipment. e.g. toaster, hotplate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Enjoyed my stay, thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Vriendelike ontvangs en netjiese kamers, stap afstand van die see (nie see uitsig nie).

Die vere beddegoed is lekker luuks, maar ongelukkig is ek allergies. Cornelia het ekstra moeite gedoen om vir my 'n ander duvet en kussing te bring! Vreeslik gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mart-marie D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en stapafstand van die see af.

Sal beslis weer gaan en vir ander aanbeveel. Cornelia was baie gasvry en die verblyf was baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roome-straat 16, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA451cb4221231ad2f212038b5182c751126d8326d9361d05fc1c00b5461c90fba25da74fd0b83f5bd7872d0ea8f5d811a8cd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 16 Roome Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41378 19.16482
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem