LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haven of Peace & Garden Cottage | LekkeSlaap
+44

Haven of Peace & Garden Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roome-straat 16, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Haven of Peace & Garden Cottage bied 2 gesellige kothuise wat aan die hoofhuis grens en elke kothuis het 'n aparte ingang. Dis in Onrusrivier naby die see geleë.

Die Haven of Peace-eenheid het beperkte selfsorggeriewe en die Garden Cottage is ten volle vir selfsorg toegerus.

Slegs Garden Cottage se gaste het parkeerplek op die perseel. Maar daar is veilige parkeerplek in die straat met ligte naby Haven of Peace.

Onrusrivier is 'n vreedsame dorpie net 'n paar km vanaf Hermanus met 'n pragtige sandstrand en 'n strandmeer. Jy kan na Davies-getypoel toe stap waar jy kan swem en piekniek hou. Jy kan ook Onrus se kuspad volg tot by die strand. Daar is 'n supermark, vulstasie, apteek, hardewarewinkel, dokterspreekkamer, gimnasium, haarsalon, kroeë en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Haven of Peace & Garden Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Roome-straat 16, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haven of Peace & Garden Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roome-straat 16, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAN3atogfpeTJXdkQwHdGrZ7jOJcsVx7F3FftutK3mBiFnB86hM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 16 Roome Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.41378 19.16482
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!