Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hayburg House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Hayburg House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rob G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob G
Saam met vriende

Clean and comfortable rooms. Kitchen and balcony area worked well.

Enjoyable overnight stay with 8 friends. Barbeque supper, a good sleep, and breakfast enjoyed by all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton F

Great, thank you.

We had a wedding and were able to accommodate our guests, who were grateful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan S
Saam met vriende

Netheid, waarde vir geld.

Baie netjies, genoeg spasie vir 'n groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verushka L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verushka L

Moes iewers sentraal oorbly.

Moes iewers bly terwyl my ma in haar nuwe woonstel in Robertson intrek. Spasie was groot genoeg vir ons drie. Maureen was lieflik, het als reggekry vir ons. Die kleiner kamer kort beslis 'n plug point en 'n klein verwarmer. Dit was bitterkoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peggy L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy L

Verblyf was heerlik en so mooi, modern en skoon. Heerlik gekuier. Gaan beslis weer kom.

Omdat dit so vreeslik koud was, sou ons 'n verwarmer waardeer het. Dit was vreeslik koud vir die kinders omdat hulle nie elektriese komberse het nie. Asook dalk 'n gasketel vir loadshedding. Die kamers en hele plek is regtig baie mooi. In die somer gaan ons weer kom en dan swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delmari G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmari G
Saam met vriende

Uitstekende verblyf.

Champagne Apartment. Sentraal geleë, modern en netjies. Veilige parkering agter 'n hek. Lieflike kaggels en elektriese komberse vir die koue dae. Loadshedding was ook nie 'n probleem nie, ligte, WiFi en TV werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda H
Gesin met tieners

Heel oulik.

Gemaklike verblyf, taamlik modern. Sal net aanbeveel om dalk nog 'n dubbelrusbank in die sitkamer te hê om gemaklik te maak vir 4 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R
Saam met vriende

Luuks.

Heerlik modern, ten volle ingerig, heerlike stort en hoofslaapkamer het heerlike donker horkies. Kon vir die eerste keer tot na 8 slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige netjiese verblyf.

Dis 'n plek waarheen ons definitief sal terugkom. Dit het die lieflikste groot badkamer en hemelse stort. Dit is baie veilig, maar ek sou net graag 'n geoutomatiseerde hek wou hê vir gemak as mens baie in en uit moet beweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maureen was uitstekend!

Alles het vlot verloop. Hayburg House is baie goed ingerig en Maureen is 'n staatmaker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly. Lekker geswem. Baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Saam met vriende

Goed.

Netjiese plek en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would stay there again.

Champagne unit provides nice space for a longer stay over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natlie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natlie D
Saam met vriende

Relaxing.

I will definitely book there again and Maureens service was excellent. The owner of the house also responded quick.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynnis V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis V
Saam met vriende

My stay was pleasant, the host was very friendly and I will definitely stay there again.

The pictures of the front facet don't do the place justice. And the view from the balcony and the evening sky is to die for. We and our guest had a lovely time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hayburg House bied besonder goeie waarde vir geld. Die feit dat Anton voor ons aankoms geskakel het om finale reëlings te tref en dat Maureen ons by die gastehuis met groot sorg gehelp het om gou tuis te voel verleen 'n persoonlike karakter aan ons oorbly-ervaring.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende blyplek!

Pragtige blyplek. Sal weer na Hayburg gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agatha F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agatha F
Gesin met tieners

Was so welcoming by the hostess. Place was so modern and clean and perfect setting and location.

Would recommend to everyone travelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mantombi Ruth H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantombi Ruth H
Saam met vriende

It was good.

In future they must give us a heater for winter because there is only an electric blanket in the big room, not in the small room, so a heater would help. DStv will be good, not Netflix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniver J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Daniver J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en goeie ligging.

Genotvol en sal beslis weer terugkom. Net 'n wenk: relings vir boonste vloer sal ek aanaanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nevolan L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nevolan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant stay.

An excellent host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S
Gesin met tieners

'n Absolute juweel in die hartjie van Robertson.

As tieners jou smeek om langer te kuier moet jy weet: Die plekkie is niks minder as spesiaal nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George K
Gesin met tieners

Skoon en luuks

Luukse woonstel en bly lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma Daniels D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma Daniels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid.

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Razia P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Razia P
Gesin met klein kinders

Relaxing short break. Loved it!

Hayburg House is really good value for money. Easy check in, units have all necessities, even hairdryer. We took a stroll in town, everything so peaceful. We all felt rejuvenated on our return. Thank you, Elzette!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alvin Coetzee C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin Coetzee C
Saam met vriende

Stayed with golfing friends.

Very nice, new and neat house, lounge/kitchen area wide open space. Main bedroom very spacious, very very nice bathroom. Second room however does not have space or beds for adults, also no electrical point in second room.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het saam met ander vriende gebly wat gholfspeel.

Baie mooi, nuwe en netjiese huis, sit-/kombuisarea wyd oop ruimte. Hoofslaapkamer baie ruim, baie mooi badkamer. Die tweede kamer het egter nie ruimte of beddens vir volwassenes nie, ook geen elektriesepunt in die tweede kamer nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 56A, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dOA7ynhQU47HOR7jFhVuoM6wKtFZBFZPBcXNZGyAqNR4m3PD8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 56A Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.799045843946 19.887213522132