Hazeldell Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Christa S - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker op die plaas.
Roelien R - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike omgewing en huisie. Regte plaasgevoel met hoenders wat jou wakker kraai!
Lynette B - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige wegbreek met vriendelike gasvrou en gasheer.
Dj V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Johan en Lorraine.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Ashley B - Jan 2018
Algehele gradering
Comfortable stay in a rustic cottage with a panoramic view.
Frik S - Des 2017
Algehele gradering
Nie baie gemaklik nie.
Dries Duvenhage D - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gerieflik en netjies, pragtige omgewing.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hazeldell-plaas, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap