Hazeldell Guest Farm
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hazeldell-plaas, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Hazeldell is 'n pragtige gastehuis in die skilderagtige omgewing van Barkly-Oos en is versteek tussen wonderskone valleie, riviere en steil berge.
Die gastehuis het 'n sitarea met 'n kaggel en pragtige uitsigte op die berge. Hazeldell bied slaapplek aan 5 gaste en het gemaklike beddens en 'n slaapbank. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis.
Daar kan gereël word dat plaas-geregte en 'n tradisionele plaasontbyt voorgesit word. Gaste kan ook 'n bestelling vir peuselhappies of 'n ligte middagete plaas. Gaste moet asb. hulle eie drankies saambring. Daar is 'n organiese groentetuin met vars kruie en slaai in seisoentyd.
Hazeldell is gerieflik naby die Tiffendell Resort geleë. Aktiwiteite op die plaas sluit kunsvlieghengel, bergfietsry, tennis, perdry, voëlkyk en swem in.
Kamer-opset
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hazeldell-plaas, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
- Gaste dink Hazeldell Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Grens Area Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hazeldell-plaas, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom