LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hazenjacht Karoo Lifestyle - Migeal se Huis | LekkeSlaap
+17

Hazenjacht Karoo Lifestyle - Migeal se Huis

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Stolsvlakte, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Migeal se Huis is 'n plaashuis op 'n plaas tussen Oudtshoorn en De Rust op die N12. Oudtshoorn is sowat 10 km ver.

Die plaashuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Albei slaapkamers het waaiers.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lie na 'n stoep met 'n piekniektafel en daar is ook 'n vuurput met sitplek.

Gaste kan op die plaas gaan stap of op een van die talle roetes gaan fietsry. Daar is doendinge soos voëlkyk, visvang in die rivier, eetplekke in die dorp en wynproe-geleenthede in die omgewing. Dit kan op versoek gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Hazenjacht Karoo Lifestyle - Migeal se Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 2 resensies vir Hazenjacht Karoo Lifestyle - Migeal se Huis
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • N12, Stolsvlakte, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Stolsvlakte, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVf3PKhViCis09d9ewa0bUooHidHxIFhBFVR6Pi8RigOj1gmPdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 4 N12 Stolsvlakte Farm 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.578137581778 22.324075064614
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!