Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis is op ’n werkende plaas 15 minute vanaf sentrale Oudtshoorn geleë.

Dié gerieflike verblyf is volledig toegerus vir selfsorg en word in 2 eenhede gebied. Dis ideaal vir ’n gesin of groep vriende. Bababedjies kan gereël word.

Daar is ’n kaggel binne en braaigeriewe buite.

Die Klein-Karoo, en spesifiek die Oudtshoorn-omgewing, is ’n voëlkykersparadys omdat daar so ’n groot verskeidenheid voëlspesies is. Ander doendinge in die omgewing sluit in visvang, die Kangogrotte, uiteet by restaurante in die dorp en wynproe wat op versoek gereël kan word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal And Oom Manus Se Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za