Beskrywing
Hierdie kamer het luisterryke uitsigte oor Knysna se strandmeer en die berge. Staan gerus op die privaat balkon wat oor die swembad uitkyk en kyk hoe pragtig lyk Knysna in die nag. Die kamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 1 koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort in 'n groot spa-bad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer front na die see en het 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor die fynbos en die huise teen die Knysna Koppe. Dit is 'n knus, warm kamer vir 2 persone, en dit is toegerus met 'n kombuistoonbank, 'n yskas en mikrogolf.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ruim, privaat kamer met 'n asemrowende uitsig oor die see, rotse en Knysna Koppe. Staan gerus in die slaapkamer of op die balkon en verkyk jou aan die pragtige vistas. Die kamer het 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sonnige, ruim kamer met 'n uitsig oor die fynbos wat tot by die see strek - en die uitsigte oor die see en die kranse is asemrowend. Staan op die ruim balkon en verlustig jouself in die asemrowende uitsig. Dié kamer het 1 koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens (ekstra matrasse is beskikbaar), en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dekor in hierdie kamer weerspieël die oorrompelende skoonheid van die uitsigte oor die see en die rotse. Die kamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 1 koninggrootte-bed en daar is 'n uitsig deur die Knysna Koppe van die slaapkamer en die balkon af. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het uitgestrekte uitsigte oor die Knysa Koppe, die oseaan, die strandmeer en die berge. Daar is 1 koninggrootte-bed ('n ekstra matras is beskikbaar), 2 privaat balkonne en 'n en suite-badkamer met stort en 'n ekstra-groot ovaalbad wat asemrowende uitsigte oor die krans en see bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Coney Glen-rylaan 50, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom