Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heart House Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe en Greta Pepler Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Heart House Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
5.0/5
Amanda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het en meer! Perfek! Skoon en netjies!

Lekker! Die verblyf by Heart House is uitstekend! Jy word liefdevol ontvang. Veilig, knus, rustig en naby winkels en die see. Die gasvroue behandel jou soos familie en jy word bederf met lekkernye om jou tuis te laat voel. Lekker tuintjie, ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money. Clean. I will choose the place again if I have to.

The owner was very welcoming, kind, caring and friendly. It was like walking into your own home with everything you require. Beautiful home. We booked for the small place for 2 but they actually gave us the place for 4 at the same price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anuscha B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anuscha B

Geseënd, vriendelikheid, liefde en omgee.

Baie dankie aan Elsabe, Greta, en die vriendelike hondekinders julle is engele van bo. Dit het gevoel of ons by huis was. Als was daar baie dankie ook vir ons verwelkomingspakkie. Ons waardeer dit wat julle gedoen het vir ons. Mag ons se Heer julle seën met als wat mooi is️. Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige 2024️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli P
Saam met vriende

Gemaklik en rustig.

Ons was warm ontvang en ons gasvroue het 'n heerlike eetplek aanbeveel. Die slaapplek is so goed ingerig. Ons het baie lekker gebly en sal hierdie plek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Gesin met tieners

We will definitely be visiting again! Thank you!

Excellent place to stay. Excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 18:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muscadelstraat 4, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1852df22eccc9bde1db01acd1b2534e0cbc2a55885b9eb8aa01928df5de12c501d9d9542d7d23997db261e832e0967f94891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Muscadel Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 18:00-14:00 10:00 -33.823262396193 18.50730309626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem