Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heart House Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 18:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muscadelstraat 4, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heart House Accommodation bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in Table View geleë is en ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 2 pragtige selfsorg-eenhede met privaat ingange gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, sagte duvets, gehaltelinne, 'n privaat badkamer, goed toegeruste kombuis, sitarea en 'n eetarea. Daar is ook TV's, gratis WiFi en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar en die eenhede is net 'n entjie se ry vanaf strande, winkelsentrums, restaurante en hospitale.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Heart House Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe en Greta Pepler Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 8

Ligging

  • Muscadelstraat 4, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heart House Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 18:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muscadelstraat 4, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1852df22eccc9bde1db01acd1b2534e0cbc2a55885b9eb8aa01928df5de12c501d9d9542d7d23997db261e832e0967f94891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Muscadel Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 18:00-14:00 10:00 -33.823262396193 18.50730309626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem