Heaven by C
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Shona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Niel G - Des 2021
Algehele gradering
Baie goed toegeruste huis en vinnig loopafstand van see. Redelik beskut teen Suid-Oos wind. Shona is baie gou sou daar iets benodig word of as iets nie behoorlik werk nie. Sal aanbeveel dat n klein UPS gekry word om WiFi ten minste aan te hou tydens kragonderbrekings.
Heaven by C se terugvoer
Hi Niel,
I was looking over old reviews and just thought I would let you know that we do now have an inverter and battery backup for load shedding, along with rechargeable electric bulbs and portable lights. So no need to be without wifi or sit in the dark.
Have a lovely evening and hope to see you again.
Shona
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wireless-weg 55, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap