LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+112
Selfsorg in Tergniet

Heavenly BlueStar Villa



  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 45 Seekat Street, Tergniet, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Heavenly BlueStar Villa is 'n Grieks-geïnspireerde strandvilla wat luukse selfsorgverblyf bied. Dit is op 'n heuwel wat na die see front in Tergniet, naby Groot-Brakrivier, in die pragtige Tuinroete geleë.

Verblyf word in 7 eenhede gebied. Elke eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n balkon met pragtige uitsigte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis bied 'n sonstoep, braaigeriewe, en konferensiegeriewe waar 12 tot 24 afgevaardigdes kan sit. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Konferensiegeriewe
Fietsry
Visvang

Kamers

Coral Reef
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar oud. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n enkelslaapbank met 'n uittrekbed vir 2 kinders.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en skuifdeure wat na 'n balkon met buitesitplek en lieflike uitsigte lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Beach House
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Beach House het slaapplek vir 2 volwassenes, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en skuifdeure wat na 'n balkon met buitesitplek en lieflike uitsigte lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Boat House
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Boat House het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar oud. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n enkelslaapbank met 'n uittrekbed vir 2 kinders.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en skuifdeure wat na 'n balkon met buitesitplek en lieflike uitsigte lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Starfish -studio apartment
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 1
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 3 kinders. Die kamer het 3 enkelbeddens vir volwassenes en nog 3 enkelbeddens vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Verwarmer
Elektries
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Light House
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens, asook 2 uittrekbeddens vir 2 kinders het. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eerste slaapkamer het skuifdeure wat na 'n privaat binnehof met buite-eetplek en braaigeriewe lei.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met sitplek vir 4 en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Penthouse - apartment
Vanaf
Vanaf R5 950
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die dakwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid beskik oor 'n eetarea en 'n privaat dek met see-uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Kombuis & eetkamer
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Arnaud M
Gesin met klein kinders
5.0
Simply heavenly! The Villa is truly heavenly! Located within walking distance from the sea, very comfortable and even luxurious. Hosts ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Myrtle S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. Very comfortable and clean. Easy to access.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Isebelle V
Saam met lewensmaat
4.8
Alles was uitstekend! Dankie vir die lekker komplimentêre Rooi Wyn! Ja, ons het baie lekker gebly (LOL). Ons het baie laat die aand ge-arriveer en het...
Sien meer
Jul 2026
Hendrik D
Saam met lewensmaat
4.6
Skoon en netjies. Uitsig baie mooi. Lekker sentraal. Baie lekker. Alles was 100% gereël.
Mrt 2026
Sonicke G
Gesin met tieners
4.6
Baie lekker gerus. Ja, baie lekker geslaap. WiFi was met rukke 'n probleem.
Jan 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Arnaud M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Simply heavenly! The Villa is truly heavenly! Located within walking distance from the sea, very comfortable and even luxurious. Hosts were warm, professional and very generous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrtle S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantastic. Very comfortable and clean. Easy to access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isebelle V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Alles was uitstekend! Dankie vir die lekker komplimentêre Rooi Wyn! Ja, ons het baie lekker gebly (LOL). Ons het baie laat die aand ge-arriveer en het al die reëlings vir toegang ens. vir ons op WhatsApp gekommunikeer, uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Skoon en netjies. Uitsig baie mooi. Lekker sentraal. Baie lekker. Alles was 100% gereël.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonicke G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Baie lekker gerus. Ja, baie lekker geslaap. WiFi was met rukke 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irene V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Relax, mooi, see uitsig. Holiday gevoel. Heerlik gebly. Mooi see uitsig. Stil en rustig. Plekkie het alles gehad vir ons 4. Kort net 'n fan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerry S
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Baie lekker, dankie. Uitsig fantasties. Was heerlik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Bitter lekker blyplek met alles wat mens nodig sou kry. Ongelooflike lekker blyplek. Sal weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Het baie lekker gebly. Uitsig is stunning en kamer was great. Het baie lekker gebly. Uitsig is stunning en kamer was great. Eienaar was baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Baie lekker. Netjies en bekostigbaar. Dankie Eskom vir load shedding. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Heavenly BlueStar Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 23:00
Uitklok Voor 10:00
Coral Reef
Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.
Beach House
Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.
Boat House
Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.
Starfish -studio apartment
Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.
Light House
Selfsorg
Penthouse - apartment
Selfsorg

Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

45 Seekat Street, Tergniet, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8d42dd1e635a336b8688269872f72068e84b7ccfc3d921881336aa2b621ae9eb05a7be22ae855e69d4c74a6a3f41a73a2da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 45 Seekat Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.064746453539 22.19439135582
Soek in 'n groter streek