Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven's Beachy Gaze

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Heaven's Beachy Gaze
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Talita V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die uitsig was iets uit die boeke! Let wel dat Warner Beach nie 'n swemstrand is nie, maar ons kon wel lekker by Winkelspruit, langs die branders gaan baljaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jowina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jowina V
Gesin met tieners

Skoon, netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is lekker ruim en dit het 'n pragtige see-uitsig. Dit is naby alles. Ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashwell-weg 8, Warnadoone 131, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16768cca8705690e8929cf1f6e1afc3eb3ead9dc2c5bef5404be5836d9da46c18acd1c4931cd77e4fac61d30db6170b9a681?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 8 Ashwell Road 131 Warnadoone 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.0790237 30.8707291
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem