Hebron
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Mrt 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dumasstraat 8, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hebron is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Franskraal, Gansbaai. Hierdie eenheid bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 volledige badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed en 1 driekwartbed. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eet- en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof ,mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n groot etenstafel in die eetarea en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n beskutte balkon met 'n Weber-braai. Gaste mag slegs brikette gebruik vir braai.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Die verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Dumasstraat 8, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dumasstraat 8, Franskraal, 7220, Wes-Kaap