LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hebron Guest House & Restaurant | LekkeSlaap
+39

Hebron Guest House & Restaurant

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piekenierskloofpas N7, Hebron Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hebron Guest House & Restaurant bied B&B- en selfsorgverblyf op 'n blomplaas wat net langs die Piekenierskloofpas en die N7 in die Citrusdal-area geleë is. Dié gastehuis word deur die eienaars bestuur en is die ideale oornagplek of naweekwegbreek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat individueel versier is en 2 eko-vriendelike kothuise. Elke kamer en kothuis het 'n rustieke bekoring en oudhede met toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n badkamer wat gedeel word. Verder het elke kamer 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n verwarmingspaneel. Drie van die kamers het 'n berg-uitsig en die ander 3 is in die stil binnehof.

Ontbyt en heerlike disse word in die restaurante in die hoofgebou bedien. Gratis WiFi, 'n randvloeiswembad, sonstoele en braaigeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hebron Guest House & Restaurant
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piekenierskloofpas N7, Hebron Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hebron Guest House & Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piekenierskloofpas N7, Hebron Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb33dffef1be9105481dcce0c2524f8f8bc7f68907170664b8942fd12f0973833fe0e2d9cb05f7c5b19b84ef383f0a0f3c284?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 N7 Piekenierskloof Pass Hebron Farm 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.617704124833 18.956213801258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!