Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidel-herberg

Vredemaker
Vanaf R300
R300 R195
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Vredemaker bied sakpas-selfsorgverblyf in 'n klein kamer. Die kamer is stapafstand vanaf Panorama Mediclini en Pnorama GVI Onkologiesentrum. Winkels en restaurante is naby. Die kamer het slaapplek vir 1 gas op 'n driekwartbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei, en daar is 'n TV met DStv en WiFi in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heidel-herberg
Vanaf R700
R700 R455
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Roodeberg Herberg
Vanaf R750
R750 R488
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
R700 R455
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Heidelbergstraat 10, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlZGZmMWQ3LTVkZWYtNDg0MS1hNDUxLWE1MDg5ODE1NjMyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R455 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 10 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.87806 18.57387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem