+34
Selfsorg in Parow

Heidel-herberg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Rupert S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Value for money in a safe area. Stayed for 3 weeks. Absolutely love the place. Our hosts were awesome and very friendly. Definitely will stay there again for our next holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Awesome experience and super friendly. It was an incredible experience. The owner is very friendly and helpful when we needed anything. The room was beautifully decorated and clean with plenty of essentials already there. It made it very convenient and easy to stay there with a baby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henco L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Great place. Very nice place, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Ek het die stilte geniet. Dit was net warm, geen aircon nie. Baie lekker gebly, was stil en rustig. Het baie veilig ook gevoel. Kon in die buurt gestap het. Kon enige tyd winkelsentrums gaan besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda V
Lang verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly en sal vir seker weer by Heidel Herberg bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Veilig omgewing. Baie lekker gebly, dankie vir vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie vriendelike ontvangs, baie stil en veilige area. Tevrede met verblyf en kliëntediens. Ons moes by Medi Clinic Panorama wees, en kon stap soontoe, aangesien parkering 'n nagmerrie is by die hospitaal deur die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Lekker gerieflik gebly in stil area, baie sentraal geleë. Baie skoon en netjies. Goed toegerus met ideale ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karen O
Lang verblyf
4.6
Feb 2025

Gemaklik. Dink 'n toaster sal 'n goeie toevoeging wees, ek het maar my eie een gaan koop. Andersins goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eugenie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag, vir 1 mens
Bespreek

10 Heidelberg Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c3a87bd7f962d1ac3c3ec3bcaa9d1cf2bfe6a8f6ce28d43bd2771e61def26398f4986f9cb2035219a36219a6ba5101ce6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 1 mens 53 5 1 5 10 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.87806 18.57387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang