Heimsélah
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Jan 2026 tot 5 Feb 2026.
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Okt 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon in 'n aparte kothuis op die perseel en is voltyds beskikbaar om te help met enige behoeftes of versoeke wat gaste mag hê.
Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.
Harde musiek buite die woonstel word nie toegelaat nie. Gaste moet stil wees na 22:00.
Skoonmaakdienste twee keer per week word gratis verskaf vir langer verblyf.
Skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n addisionele fooi vir naweke en korter verblyf.
Wasdienste is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Sonkwas Street, Bekbay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang