Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderbosch Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbosch, Erfdeel 20, Corobaweg, R44, 14 km vanaf Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Helderbosch Self-catering Accommodation is op 'n 6 hektaar-eiendom in die Goue Driehoek-wingerde aan die voet van Helderberg, tussen Stellenbosch en Somerset-Wes op die R44.

Verblyf word aangebied in 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Beide slaapkamers deel die badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die eenheid het 'n ruim oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Beide slaapkamers en die leefarea lei na die privaat stoep met vuurput-braaigeriewe.

Die kombuis is vir selfsorg-toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n dubbeltoesluitmotorhuis vir veilige parkeerplek. Die groot eiendom is omring met 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel.

Die ligging bied toegang tot verskeie bekende wynkelders in die omgewing naamlik Cordoba, Romond, Avontuur, Longridge en Eikendal. Die omgewing bied staproetes, bergfietsry, 4x4 en voëlkyk aan, saam met pragtige uitsigte. Die eiendom is 14 km vanaf Stellenbosch en 8 km vanaf Somerset Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Helderbosch Self-catering Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Helderbosch Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Ligging

  • Helderbosch, Erfdeel 20, Corobaweg, R44, 14 km vanaf Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Helderbosch Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbosch, Erfdeel 20, Corobaweg, R44, 14 km vanaf Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8d176413706d963aaa12ad4d437c348820e96bcbb2e32eae29a4a219cffc1bb96993ea3159584f98ebe11ce94e99b8bb1b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Helderbosch Portion 20, Cordoba Road, R44 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028277777778 18.840388888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem