8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bamboes Street, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heldersig is 'n selfsorghuis in die suide van Strandfontein in Louis Rood. Die perseel spog met 'n mooi see-uitsig oor die Weskus.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak, en daar is 'n aparte toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n groot braai-area. Aan die ander kant van die huis en aan die voorkant is daar nog 'n stoep.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 145
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Bamboes Street, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Gaste dink Heldersig het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bamboes Street, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang