LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+60
Gastehuis in Langenhovenpark

Helena's Overnight Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendriena P
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Goeie waarde vir geld. Ek het baie aangenaam gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Hendriena was vriendelik, ek het vir haar al die informasie gestuur, sy was baie beleef. Ek sal haar weer huisves, groete Francois en Heleen.

Daleen S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Clean. It was nice and quiet. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Daleen, what a pleasure to accommodate you. You were very kind and friendly, you are more than welcome to visit us again in future! Greetings and blessings! Francois & Heleen

Marius W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Bekostigbare, netjiese plek. Dit was skoon, netjies en veilig. Baie vriendelike personeel. Sal enige tyd hulle weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Marius, dankie vir julle, ons by Helena's waardeer jou, julle was vriendelik en nederig, gewone goeie dankbare mense..... Die Here se Seen! Groete Francois & Heleen.

Jeanne-Mari V
1 nag
5.0
Aug 2026

Hoogs aanbeveelbaar en bekostigbaar. Netjies en veilig. Baie tevrede. Vriendelike ontvangs. Baie mooi en netjiese verblyf. Baie veilig. Kar onderdak met kameras en sekuriteit omhein. Hoogs aanbeveelbaar en bekostigbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Jeanne-Mari, wat 'n vriendelike en nederige persoon was julle net nie, dankie, julle is welkom om ons weer te besoek. Die Here stuur sy Goddelike kinders, Hy stuur julle! Groete en Seën, Francois & Heleen

Chantel D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Beste, gemaklikste en vriendlikste. Die beste verblyf in Bloemfontein. So vriendelik, skoon en gemaklik. François is so behulpsaam en die eenheid het die gemaklikste beddens ooit. Alles wat mens benodig, is beskikbaar. Sal vir seker weer gebruik maak van hulle. Dankie François dat jy vir ons 'n tweede tuiste in Bloemfontein is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Chantel, jy is sout van die aarde! Dankie vir jou vriendelikheid, jou opregtheid en nederigheid, ons ontvang jou graag volgende keer..... Groete en seen, Francois & Heleen

Meryl L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Would definitely book again. The stay was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Meryl, what a pleasure to accommodate you. You were very kind and friendly. You are more than welcome to visit us again in future! Greetings and God's blessings! Francois & Heleen

Herman M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Vriendelike gasheer. Veilig, skoon en netjies. Gasheer het ons baie tuis laat voel. Hy het ons vriendelik ontvang en is baie behulpsaam. Plek is baie netjies en skoon. Bekostigbaar en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danisha K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Hi there. Helena's accommodation is a lovely place to overnight for a weekend, not great for long stays. The water is a problem, especially when there are a few people staying on the property, as when you shower you keep getting burnt by the water. The family unit no. 6 is definitely just for overnight stays, as it is very small. WiFi was also very slow and buffering all the time at night. The staff were very friendly, and the units were kept clean. It's a great place to overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Villeen S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Veilig, gerieflik geleë, netjies & skoon! Baie lekker gebly. Gerieflik, netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 171

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 G A Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f1c34f7aa689c89b86aef879095cc377b0dcbb941247f5e78de1c8a5f7ad3a0045afe08a8968d64286c43f28fe886249fa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 17 G A Watermeyer Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.097851171844 26.14857