LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+60
Gastehuis in Langenhovenpark

Helena's Overnight Accommodation

  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 G A Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Helena's Overnight Accommodation is in Bloemfontein en is gerieflik geleë vir die vakansieganger, sakereisiger en besoeker aan hospitale en skole.

Dié gastehuis het 8 kamers wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer het 'n privaat ingang en of 'n dubbelbed of 'n kombinasie van 'n dubbel- en enkelbed. Die kamers het ook elk 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad.

In die kamers is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Koeponne is te koop vir die lugversorging.

Die kamers word elk dag skoongemaak behalwe op Sondae of openbare vakansiedae. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar. Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon.

Helena's Overnight Accommodation is net 2 m van verskeie winkelsentrums en restaurante af. Bloemfontein het 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Bloemfontein-dieretuin, Vrystaat Botaniese Tuin, die Botaniese Tuin-boomroete, Windmill Casino en meer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Daleen S
Saam met vriende
5.0
Clean. It was nice and quiet. Safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Marius W
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbare, netjiese plek. Dit was skoon, netjies en veilig. Baie vriendelike personeel. Sal enige tyd hulle weer besoek.
Aug 2026
Jeanne-Mari V
5.0
Hoogs aanbeveelbaar en bekostigbaar. Netjies en veilig. Baie tevrede. Vriendelike ontvangs. Baie mooi en netjiese verblyf. Baie veilig. Kar onderdak m...
Sien meer
Aug 2026
Chantel D
Gesin met klein kinders
5.0
Beste, gemaklikste en vriendlikste. Die beste verblyf in Bloemfontein. So vriendelik, skoon en gemaklik. François is so behulpsaam en die eenheid het ...
Sien meer
Aug 2026
Meryl L
Gesin met klein kinders
5.0
Would definitely book again. The stay was absolutely amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 168

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 17 G A Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Helena's Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 G A Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f1c34f7aa689c89b86aef879095cc377b0dcbb941247f5e78de1c8a5f7ad3a0045afe08a8968d64286c43f28fe886249fa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 17 G A Watermeyer Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.097851171844 26.14857

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang