Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Home

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 58, Audas Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happy Home is net 300 meter van verskeie restaurante, nagklubs en winkels in Somerset-Wes af en bied verblyf in 'n bekoorlike oopplan-eenheid op die eienaar se woonerf. Dit is ook naby strande, wynplase en verskeie ander geriewe.

Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n gemaklike dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n klein etenstafel en 'n platskerm-TV. Daar is gratis WiFi.

Die eiendom het 'n lowerryke tuin met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word agter 'n elektoniese hek voorsien.

Gholfspelers en sportentoesiaste sal die Country Club net 200 m van die verblyf af geniet, want hier is 'n gholfbaan, tennisbaan en rolbalbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Happy Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Pools

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Happy Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Grazyna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Ligging

  • Reitz-straat 58, Audas Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 58, Audas Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e673d1ccfb94dac2eb755a75bca75c2ccca3714c8a779d5b92617e2778cbff054991cac4400870c664ba3ef2b31669a7e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R525 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 58 Reitz street Audas estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.080645875283 18.842895122944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem