Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hely Horizon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hely Hutchinsonlaan 38, Kampsbaai, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 515 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Hely Horizon is hoog op die heuwels van Kampsbaai geleë, en spog met see- en berguitsigte. Dié ruim villa het 'n oopplan-ontwerp en is die ideale bestemming vir 'n vakansie in Kaapstad. Dit is ook net 'n kort entjie se ry na Kampsbaai se strand en die promenade.

Die villa het 2 verdiepings en beskik oor 5 slaapkamers met deure wat na die buite-area lei. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en dubbelwasbak. Hierdie kamer het ook lugversorging en verhitting. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat net 'n stort het. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Hierdie slaapkamer deel 'n badkamer met die vyfde slaapkamer en het 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en deel 'n badkamer met kamer 4. Al die slaapkamers het glydeure wat na die swembad, stoep en tuin lei en bied 'n uitsig oor die see en op die berge.

Die hoofleefarea, eetarea en kombuis het 'n oopplan-uitleg en is op die boonste verdieping en lei na 'n balkon met 'n see- en berguitsig. Die leefarea het lugversorging en verhitting, 'n houtvuurkaggel, 'n eetarea met plek vir 10 gaste, 'n gastetoilet en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Daar is ook 'n opwaskamer.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, filter-koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus.

Die onderste verdieping het nog 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea met glydeure na die swembad en stoep waar daar 8 sonstoele, 'n viersitplek-tafel en 2 bankies is.

Ander geriewe sluit WiFi, 'n alarm wat met gewapende reaksie gekoppel is, 'n sonkragstelsel, digitale kluis, 'n dubbelmotorhuis met direkte toegang tot die huis, 1 addisionele parkeerplek agter die hek, nog 2 parkeerplekke, braaigeriewe en 'n TV met 'n DVD-speler in.

Die V&A Waterfront is net 8 km vanaf die villa.

Slaapplek

’n Bespreking by Hely Horizon sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Esta-Marita Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 5

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hely Hutchinsonlaan 38, Kampsbaai, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 515
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R10 515
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hely Hutchinsonlaan 38, Kampsbaai, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff42731cdc97ea2973ab80256d0afdb2f6ff6fb497395ee3daa7558e022620824cc381410fd3c0849a7f4a794916ac3b7753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 515 per nag (plek vir 10) 38 Hely Hutchinson Avenue Camps Bay 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.954862248333 18.38783682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem