Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel and Aarde Village Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hemel and Aarde Village Accommodation bied selfsorg-eenhede en is in die Hemel-en-Aardevallei geleë - net 10 minute se ry vanaf Hermanus se middedorp.

Daar is 2 ateljee-woonstelle, 1 woonstel met 1 slaapkamer, 1 luukse solderwoonstel en 'n spaarkamer. Elke eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, kombuisie met basiese toebehore en 'n leefarea. Elke eenheid het ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, verwarmers en waaiers. Elke eenheid het 'n privaat tuin met braaigeriewe.

Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar. Hemel and Aarde Village Accommodation is naby verskeie wynproe- en eetplekke.

Die eiendom is ook net 'n entjie se ry vanaf verskeie museums, Whale Coast Mall, die strand en verskeie gewilde walviskykplekke in die omgewing.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Hemel and Aarde Village Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 6

Ligging

  • Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel and Aarde Village Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18d66b10d99e5b270f66f2d022bcfbe88a157f424a097b07b3bb11948cc3ef108186025efd2a10bbbc45f1a89a3373b9825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 19 Village Lane Hemel en Aarde Village, Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.410549 19.197744
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem