Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel and Aarde Village Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lilian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very comfortable and pleasant. It was pleasant and enjoyable. Coffee, milk, water and rusks were a welcome surprise, provided by the host. Loved the huge shower and ample hot water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflike verblyf. Ons het heerlik gebly met alle nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alain V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Die perfekte ontsnapping: 'n rustige, private wegbreek buite die stad. Dit was 'n fantastiese, lekker stil en privaat plek. Die akkommodasie self was goed toegerus en het alles wat ek nodig gehad het vir 'n gemaklike naweek. Die atmosfeer was ongelooflik ontspannend, en dit was die perfekte plek om rustig te lees, 'n koppie koffie te geniet, of net in stilte te wees. Ek kan hierdie plek sonder twyfel aanbeveel vir enigeen wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die daaglikse roetine!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Hemel and Aarde Village Accommodation
Hello Alain, thank you so much for the great review. I am so happy that you enjoyed your stay with us. Kind regards, Christine

Abigail C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik! Baie lekker! Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynelle P
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

A beautiful cottage. Such a peaceful garden. Wonderful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig en ontspannend. Heerlike rustige omgewing. Baie netjies en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Hemel and Aarde Village Accommodation
Thank you, Marika. Please come again. Regards, Christine.

Vega V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Will recommend to others. Wonderful stay, clean and tastefully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Hemel and Aarde Village Accommodation
Thank you so much for the positive review. Hope to see you again. Regards, Christine

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike rustige plekkie uit die gewoel maar naby alles. Baie oulike plekkie. Rustig en stil. Net 3 km van Hermanus af. Ons het baie lekker daar gebly. Die gasvrou het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Hemel and Aarde Village Accommodation
Thank you for your positive review. Regards, Christine

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very neat and well kept. Very neat and well kept. The owner and staff are friendly and helpful. I will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnnie M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Puik, skoon, gerieflik, goed ingerig. Alles wat ek nodig gehad het vir een nag se verblyf. Die kamer is goed toegerus, die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike verblyf vir sakereisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18d66b10d99e5b270f66f2d022bcfbe88a157f424a097b07b3bb11948cc3ef108186025efd2a10bbbc45f1a89a3373b9825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 19 Village Lane Hemel en Aarde Village, Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.410799051431 19.197465050262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang