Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel en Aarde Cottages

Selfsorg
Olive
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Olive is 'n ruim kothuis met slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 2 klein badkamers en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf ketel en broodrooster. Die leefarea bevat 'n L-vormige bank, 'n kaggel, TV en 'n etenstafel vir 2. Buite die sitkamer is die tweede badkamer met 'n bad en 'n wasbak. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakdek met meubels, sonstoele, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Linne en handdoeke word voorsien 'n Nespresso-masjien, koffie, tee en skoonmaakmiddels word voorsien

Huisreëls

Neem asb. kennis dar daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Daar is 3 honde (2 vizlas en 1 schnauzer) op die perseel wat tien teen een die eerstes sal wees wat gaste groet. Moenie bekommerd wees nie, hulle is opgewonde en nie gevaarlik nie.
Daar is 'n 10MB-WiFi-lyn wat die meeste van die tyd in al die kothuise optel.
Gaste moet verkieslik hul eie hout saambring, maar die instansie verkoop wel ekstra sakke teen R60 'n sak.
Die kothuise het elk 'n TV, maar nie DStv nie. Bring gerus 'n HDMI-kabel saam om deur jou selfoon of Android-boks te stroom met die gratis WiFi wat beskikbaar is. Gatehouse het 'n DVD-speler en gaste kan DVD's saambring indien hulle dit wil gebruik.
Harde musiek word nie toegelaat nie en die instansie raai gaste aan om die natuurgeluide te geniet. Daar is baie paddas, krieke, uile en ander gediertes wat genoeg geraas maak in die aand.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Daar is 2 bababeddens en 'n baba-stoel op versoek beskikbaar.
Daar is oorgenoeg plek vir kinders om te speel, maar jonger kinders moet te alle tye onder toesig wees. Daar is damme, swembaddens en houtvuurwarmbaddens wat nie omhein is nie en is dus gevaarlik vir jong kinders wat kan brand of verdrink.
Gaste moet skoene dra as hulle in die veld loop.
Hemel en Aarde Cottages sal nie verantwoordelik wees vir enige ongelukke wat plaasvind wanneer kinders nie onder toesig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gatehouse
Vanaf
Vanaf R3 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat oopplan is, met 'n bad, toilet en afgeskorte wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n kleiner kamer met 'n stapelbed, wat ideaal is vir 2 kinders. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster toegerus. Die sitkamer het sitplek en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Dié area lei na die dek wat gedeeltelik onderdak is en spog met meubels, sonstoele, 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Linne en handdoeke word voorsien 'n Nespresso-masjien, koffie, tee en skoonmaakmiddels word voorsien

Huisreëls

Neem asb. kennis dar daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Daar is 3 honde (2 vizlas en 1 schnauzer) op die perseel wat tien teen een die eerstes sal wees wat gaste groet. Moenie bekommerd wees nie, hulle is opgewonde en nie gevaarlik nie.
Daar is 'n 10MB-WiFi-lyn wat die meeste van die tyd in al die kothuise optel.
Gaste moet verkieslik hul eie hout saambring, maar die instansie verkoop wel ekstra sakke teen R60 'n sak.
Die kothuise het elk 'n TV, maar nie DStv nie. Bring gerus 'n HDMI-kabel saam om deur jou selfoon of Android-boks te stroom met die gratis WiFi wat beskikbaar is. Gatehouse het 'n DVD-speler en gaste kan DVD's saambring indien hulle dit wil gebruik.
Harde musiek word nie toegelaat nie en die instansie raai gaste aan om die natuurgeluide te geniet. Daar is baie paddas, krieke, uile en ander gediertes wat genoeg geraas maak in die aand.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Daar is 2 bababeddens en 'n baba-stoel op versoek beskikbaar.
Daar is oorgenoeg plek vir kinders om te speel, maar jonger kinders moet te alle tye onder toesig wees. Daar is damme, swembaddens en houtvuurwarmbaddens wat nie omhein is nie en is dus gevaarlik vir jong kinders wat kan brand of verdrink.
Gaste moet skoene dra as hulle in die veld loop.
Hemel en Aarde Cottages sal nie verantwoordelik wees vir enige ongelukke wat plaasvind wanneer kinders nie onder toesig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Strelitzia
Vanaf
Vanaf R3 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Strelitzia was die oorspronklike melkstal voordat dit opgeknap is. Dit het 'n dubbelklipkaggel en 'n outentieke plaaskombuis. Strelitzia het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer is onder en het elk 'n koninggrootte-bed. Die 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak het. Die derde slaapkamer is 'n solderkamer op die boonste verdieping wat 'n koninggrootte-bed het, wat in 2 enkelbeddens omskep word, en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n klipkaggel. Een mandjie brandhout word voorsien. Buite is daar 'n groot balkon met banke, sonstoele, 'n geelhout-etenstafel met 6 sitplekke en 'n ingeboude braai wat 'n uitsig op 'n hourvuurwarmbad het.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Linne en handdoeke word voorsien 'n Nespresso-masjien, koffie, tee en skoonmaakmiddels word voorsien

Huisreëls

Neem asb. kennis dar daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Daar is 3 honde (2 vizlas en 1 schnauzer) op die perseel wat tien teen een die eerstes sal wees wat gaste groet. Moenie bekommerd wees nie, hulle is opgewonde en nie gevaarlik nie.
Daar is 'n 10MB-WiFi-lyn wat die meeste van die tyd in al die kothuise optel.
Gaste moet verkieslik hul eie hout saambring, maar die instansie verkoop wel ekstra sakke teen R60 'n sak.
Die kothuise het elk 'n TV, maar nie DStv nie. Bring gerus 'n HDMI-kabel saam om deur jou selfoon of Android-boks te stroom met die gratis WiFi wat beskikbaar is. Gatehouse het 'n DVD-speler en gaste kan DVD's saambring indien hulle dit wil gebruik.
Harde musiek word nie toegelaat nie en die instansie raai gaste aan om die natuurgeluide te geniet. Daar is baie paddas, krieke, uile en ander gediertes wat genoeg geraas maak in die aand.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Daar is 2 bababeddens en 'n baba-stoel op versoek beskikbaar.
Daar is oorgenoeg plek vir kinders om te speel, maar jonger kinders moet te alle tye onder toesig wees. Daar is damme, swembaddens en houtvuurwarmbaddens wat nie omhein is nie en is dus gevaarlik vir jong kinders wat kan brand of verdrink.
Gaste moet skoene dra as hulle in die veld loop.
Hemel en Aarde Cottages sal nie verantwoordelik wees vir enige ongelukke wat plaasvind wanneer kinders nie onder toesig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coch y Bondhu Estate, R320, langs Haygrove Heaven, Hemel en Aarde Weg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA897542a4a32908e143cd7952b025fa4612c578c8d913cf7d476781a7368cebdd30b3ce822ebb3bb277a5cfa5ae0a9a117233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Coch y Bondhu Estate R320, off Haygrove Heaven, Hemel en Aarde Road 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.354546785082 19.27252554002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem