Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemels

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf die R63, Eloffskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hemels bied kampverblyf op 'n plaas 21 km vanaf Murraysburg en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n egte kampervaring.

Hierdie eiendom bied 5 kampeerplekke wat elk geskik is vir 2 gaste. Daar is nie ablusiegeriewe of lopende water nie, maar vars boorgatwater word in kanne voorsien.

Hierdie is nie gewone kampverblyf nie en gaste kan die reuk van reën in die Karoo geniet en kyk hoe die dassies in die son bak en die otters in die rivier baljaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Hemels
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Jaar gelys 5

Ligging

  • 5 km vanaf die R63, Eloffskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drie Susters Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf die R63, Eloffskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd608d8c894c536b5ea3cff395aca41832396ee37818ec917136fe7b3aecdccecb3c5f7533722dd9898dadd0aa37ad5da9c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 5 km from R63 Eloffskraal 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -31.912714838939 23.599214238839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem