Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemelsbreed Farm

Witpeer-kothuis
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Die oopplan-eetarea en -sitarea het 'n kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n privaat stoep en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. R100 word vir elke troeteldier gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olienhout-kothuis
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Die oopplan-eetarea en -sitarea het 'n kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n privaat stoep en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. R100 word vir elke troeteldier gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wildevy-plaashuis
Vanaf R3 900
R3 900 R3 315
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Wildevy Plaashuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n eetarea, sitarea, kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. R100 word vir elke troeteldier gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elsenkloof Plaas, Erfdeel 10, Roete 406, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjMTUzYjg3LTJmNTEtNGZhZS1hMGYwLWVhMzUwZmMxM2ZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 Elsenkloof Farm, Portion 10 Route 406 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075079969623 19.685900462635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem