LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Henmar Guesthouse | LekkeSlaap
+14

Henmar Guesthouse

19 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Henmar Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilse K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K
Gesin met tieners

Lieflik!

Pragtige, skoon en gerieflike plek, en die ontbyt was 5-ster!

Margaret V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret V
Enkelreisiger

Baie vriendelike, goeie diens en sentrale ligging. Ek sal vir seker weer daar bly!

Die bestuurder, Dot, was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie tuis en veilig gevoel, en die ligging maak dit gerieflik om na enige plek in Bloem te ry sonder te veel verkeer of moeite. Kan definitief aanbeveel!

Henmar Guesthouse's terugvoer

Dankie Margaret
Was 'n plesier om jou te akkommodeer. Hoop ons sien jou binnekort weer.
Groete
Magna & Dot

Henmar Guesthouse
Yvette G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette G

Arrived as strangers, left as friends

My mom and I stay overnight on both the down and up trip of our December holidays in East London. As a result, we have stayed at a few B&Bs and guesthouses in Bloemfontein over the years. This year we stayed at Henmar Guesthouse for the first time and I think we have definitely set the bar on quality and customer service! Dot - the manager - is super friendly and efficient. The decor throughout is simple but warm and inviting. Breakfast was absolutely delicious. I highly recommend Henmar Guesthouse to anyone.

Wendy V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy V
Enkelreisiger

Good and clean place to stay.

See rating.

Jan W F S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W F S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gulde ontvangs, vriendelike diens en heerlike verblyf met 'n goeie smaaklike ontbyt.

Mooi plek, maklik om te kry en naby winkelsentrum. Baie aangename gasvrou.

Marie-lou E - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-lou E
Saam met vriende

Heerlik!

Alles was fantasties. Die kos was tops. Diens was tops. Ons kom beslis weer.

Pieter D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Veilig, sentraal geleë en gemaklike verblyf.

Ons het 2 aande oorgeslaap en sou glad nie probleem met meer nagte gehad het nie. Die kamer was skoon, die beddens gemaklik en die gastehuis ver genoeg van die hoofpad dat verkeer nie deur die aand gepla het nie. Die ontbyt was baie goed en die diens goed. Die ligging was goed: naby aan Mimiosa Mall, Waterfront Mall, Universiteit, ens. Die warm water in die eenheid was nie baie sterk nie, dus kan stort dalk geraak word. (Ons het die bad gebruik en het nie 'n probleem met hoeveelheid warm water gehad nie.) Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel vir 'n oornag, of 2.

Ceilia C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ceilia C

Gemaklik en gasvry!

Die kamers is netjies en ruim. Ons is gasvry ontvang en behandel. Ontbyt was heerlik!

Wellis D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wellis D
Besigheidsreis

Puik.

Baie sentraal geleë. Sal beslis weer daar oornag.

Maddie K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maddie K
Gesin met klein kinders

10 uit 10!

Magna is 'n wonderlike gasvrou. Sy doen enige iets enige tyd. Niks is moeite vir haar nie (almal was nice). Ek het baie veilig gevoel, lekker geëet en sal môre weer daar gaan bly!

Gavin A - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelik en veilig.

Van die oomblik dat ons by die gastehuis aangekom het was ons vriendelik ontvang. Ons moes vroeg weer op die pad wees en het gevra of ontbyt vroeër gereël kan word. Dit was geen probleem nie. Ontbyt was verseker een van ons hoogtepunte. Die bed waarin ons geslaap het was net wat ons nodig gehad het na 'n lang reis. Dankie dat julle 'n huis was weg van ons huis. Julle sal ons verseker weer sien.

Dirk P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad na die Noorde.

Vriendelike ontvangs. Klein donker kamer. Baie goeie ontbyt. Bedlampie stukkend. Daar was wel 'n plas water reg voor ons kamerdeur.

Jolanda V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V
Enkelreisiger

Uitstekend!

Kamers is modern, baie skoon en netjies. Veilige parkering. Ontbyt is heerlik.

Ivy M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld met besonderse gasvryheid!

Die ontbyt was heerlik. Sal Henmar vir enige persoon aanbeveel!

Engela L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die sterre werd.

Ons oornagverblyf was goed. Die handdoeke was bietjie hard. Die beddegoed was skoon, en die kamer was skoon en stofvry. Die parkeerplek is veilig. Ontbyt was uit die boeke uit. Die dametjie was vriendelik en behulpsaam. Dankie baie!

Francois P - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Besigheidsreis

Friendly, clean, secure and close to major shopping centre

Friendly, clean, secure and close to major shopping centre, a value for money stay.

Johan J - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gereiflik, vriendelik, huislik, geen komplikasies.

Dit was 'n plesier om in Henmar Gastehuis oor te bly. Dit word vir jou maklik gemaak om jou in te burger. Alles is gerieflik, skoon en netjies. Verwag 'n vriendelike ontvangs.

Michelle E - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Besigheidsreis

Excellent :)

I enjoyed the friendly service and the food. Magna was very kind to arrange transport to and from the airport - I will definitely return here during my next visit to Bloem!

Anabela K - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anabela K
Besigheidsreis

Excellent accommodation, will definitely be staying there again!

We were very impressed with their hospitality and accommodation. The breakfast and supper that they served us was awesome. The rooms were clean and nicely laid out. We will definitely be staying there again.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Captain Proctor-straat 34, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliYTc4OTMzLTBmNjMtNDZmZS04MmNmLTA0MDcxOTZlZTRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 34 Captain Proctor Street Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.10358 26.20306
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!