Henning Penthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Henning Penthouse is 'n seflsorgwoonstel in 'n veilig gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad.

Dié woonstel het 2 verdiepings, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad, en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die area.

Die gebou het ook 'n swembad op die dak, gasbraaigeriewe en 'n kuierarea wat gaste kan bespreek. Dit is 3,5 km vanaf Kaapstad Stadion en die V&A Waterfront, en sowat 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Henning Penthouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Henning Penthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 320 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za