Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beach Club Unit 76

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Hermanus Beach Club Unit 76
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Clinton G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's was amazing place.

Hermanus Beach club unit 76 was very nice and clean, and everything was in place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jethro S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jethro S
Saam met vriende

Perfect.

It was good, peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurisha K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurisha K
Gesin met klein kinders

Fantastic!

We had an awesome time. The host went the extra mile to make our stay comfortable! The staff too was very helpful. The place is very secure, especially for the kids. The swimming pools were the best. WiFi in the apartment was perfect. We had a good time. Would definitely recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

It was fantabulous!

We had an awesome stay! Super helpful host who went out of her way to make us comfortable, great onsite facilities to entertain the kids, and the unit is fully equipped with great WiFi signal. Home away from home, will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and fun.

We enjoyed our stay at unit 76 at Hermanus Beach Club. There are many amenities around the holiday accommodation with helpful staff. Security at the entrance is extremely good and helpful. There were additional amenities which assisted during load shedding as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabeleng P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabeleng P
Gesin met klein kinders

Best value for money.

I had such a good time, great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naushad K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naushad K
Saam met vriende

Very nice.

Our stay was very nice. I would recommend it to any of my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Portia C
Saam met vriende

Our stay was good, we enjoyed every moment of it.

The place was beautiful, the kitchen was fully equipped, and so were the other rooms. The only thing that I felt needed improvement was the bathroom; the shower had mould. I liked the idea of not worrying about load shedding as the WiFi still worked, and we had a rechargeable light. All in all, our stay was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay and loved the amenities at the club.

In comparison to a random apartment in Hermanus, this is much better as there is a gym, clubhouse, swimming pools, etc. This means there is lots to do for kids if you are not at the beach and lots to do for parents when you are not out and about. I will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shané B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shané B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was very nice and relaxing, the place is peaceful. Myself and hubby wish we could've stayed there for a very long time.

Its very nice for a couple with family, it's so peaceful and quiet. The beach view is so beautiful and the ocean breeze in the morning is so therapeutic. There's a swimming pool for the family as well. The only thing that we didn't like was the informal settlement as it was never there in the past, but we will always love Hermanus Beach Club Unit 76.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Onias M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onias M
Gesin met klein kinders

Booked the place for 3 nights and it was lovely, really enjoyed.

Safe and secure complex.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename naweek gehad.

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedrick J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cedrick J
Gesin met klein kinders

Baie lekker en aangenaam.

Baie mooi plek, sal definitief weer teruggaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my partner het 'n baie lekker tyd gehad, dit was 'n wonderlike ervaaring en sal enige tyd terugkeer.

Dit was ongelooflik, ons het baie goeie mense ontmoet en ons tyd daar was presies wat ons verlang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Octavia F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octavia F
Saam met vriende

Baie mooi en aangename plek. Definitief die geld werd.

Baie goed geleë. Sal definitief weer besoek, asook vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en 'n lekker ruimte vir 'n 5-jarige om te speel.

Dit was beslis waarde vir geld. Woonstel was toegerus met alles wat mens nodig het. Netflix en wifi was beslis 'n bonus. Het ook die lekker stort geniet en die netheid van die woonstel. Trappe het beslis verseker ek kry die nodige oefening in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre D
Gesin met tieners

Awesome plek. Gerieflik vir kinders ook. Safe environment en daar is baie fasiliteite vir ontspanning.

Dit is 'n fantastiese wegbreekplekkie. Ek sal enigeen aanbeveel om 'n plekkie by Hermanus Beach Club te bespreek, dit was 'n awesome ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Gesin met klein kinders

Sakpasverblyf met baie ekstras.

Ons as gesin van 4 het baie lekker gebly. Daar is so baie vir kinders om te doen en ons het veilig gevoel ten alle tye. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer bespreek, maar 'n naweek is te kort, sal langer bly volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Dit was'n aangename kuier, alles wat jy nodig het weg van die huis af.

Perfekte plek vir 'n vinnige wegbreek uit die besige stadslewe, sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherize A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sherize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy place, has everything you need.

Staff is very friendly, flat was affordable and very neat. My family enjoyed the stay at Hermanus Beach Club.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishqa K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishqa K
Gesin met klein kinders

Very well thought out.

The unit was very well though out. There was everything that you would need and the little details made it so great like the lights for loadshedding and the inventory list provided. My family and I really enjoyed ourselves. The beds were quite hard tbh but the owner mentioned it's because it's new. Overall I will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delano H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delano H
Gesin met klein kinders

Mooi rustige area met alles wat jy nodig het.

Mooi uitsig oor die see. Veilige area en lekker vir 'n familie wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline C
Enkelreisiger

Great breakaway.

Thank you for a nice breakaways it was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tazneem B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tazneem B
Saam met vriende

Dit was baie, baie aangenaam. Behalwe dat daar 'n paar goedjies was wat vir ons dit baie ongemaklik gemaak het.

Opwasmiddel hopeloos te min. Ons het 'n klein botteltjie gekry vir die week, en toe ons versoek om nog te kry toe se Frikkie daars teveel mense wat hul moet akkommodeer en ons moes geld uitgee vir opwasmiddel by die snoep. Die groot borde wat in die kas is, was vuil en vetterig. Ons moes dit oor was. Die feit dat ons aanmekaar self swart sakke moes koop is onanvaarbaar. Die skottelgoed lappe het 'n snaakse suur reuk gehad wat ek jik moes koop om dit skoon te kry. Waar ek weereens moes geld uitgee wat onnodig was. Want daardie flou opwasmiddel het niks gehelp nie. Die muurprop by die wasbak moet definitief geskuif word vir veiligheids onthalwes want dit was baie ongemaklik om skottelgoed te was en terselfde tyd moet jy versigtig wees sodat daar nie water by die plugs kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marié C
Gesin met tieners

Baie netjies en 'n lekker kompleks.

Baie behulpsaam, alles wat mens nodig het en naby aan winkels vir enige iets anders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met tieners

Pragtig en netjies binne en kompleks se fasiliteite is lieflik.

So 'n pragtige ontwikkeling en lekker verblyf. Dit is net nie 'n mooi pad om tot daar te ry met die industriële area en informele nedersetting weerskante nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alrino C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alrino C
Gesin met klein kinders

Naby aan dorp geleë, kinders dit baie geniet.

Die woonstel was baie netjies, met alles in wat jy sal nodig het. Die kompleks self het vele games vir die kinders om hulle self te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 76 se terugvoer

Baie dankie vir die gradering. Ons is baie bly julle het julle tyd geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Hermanus Beach Club Unit 76
Jacques J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig en ons het dit geniet.

Ons was 'n bietjie skepties oor die informele settlement oorkant toe ons opdaag, maar toe ons eers binne ons kamer kom was alles tevergeefs. Dit was baie rustig en still.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B
Saam met vriende

We had an absolutely amazing weekend.

I was very impressed with the quality and cleanliness of the flat. It was neat, spacious and very comfortable to relax and just chill which is why you have a breakaway. Would absolutely recommend this to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 76 se terugvoer

Good morning Joan, we are so pleased to hear that you had a great stay. We hope you will stay with us again. Have a blessed day.

Hermanus Beach Club Unit 76
Moreblessing P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moreblessing P
Saam met vriende

Amazing. We really loved the place.

Well done guys. Keep up the good work. Definitely will come back again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 76 se terugvoer

Good evening, thank you for your gracious feedback. We are so pleased that all was to your liking and that you all were happy and comfortable.
We look forward to hosting you again.

Hermanus Beach Club Unit 76
Sipokazi K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipokazi K
Gesin met klein kinders

Great Host.

Ayesha has been transparent and friendly throughout the booking process. Her place is superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 76 se terugvoer

Dear Sipokazi, thank you for the kind words. We are so happy that you enjoyed your stay and we hope you will book with us again.

Hermanus Beach Club Unit 76
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nardu P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardu P

Was a very nice and quiet stay.

Very neat place. Enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 76 se terugvoer

We're glad you enjoyed your stay.
Hope to have you here again.

Hermanus Beach Club Unit 76
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabbb15b583dd60946d73130e444cf85eeecfa52e15f17114697bcb9f40ba6f07ea5dc9c877d205a70056b3caa0f61a69b1c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.43562980957 19.216650306429
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem