LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hermitage Huisies | LekkeSlaap
+103

Hermitage Huisies

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage South Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hermitage Huisies skuil in Hermitage Vallei net 2 kilometer van Swellendam af langs pragtige bessieplase en aan die voet van die Langeberge. Ons bied gerieflike verblyf in plaaskothuise met selfsorg-geriewe.

Verblyf bestaan uit 4 eenhede wat beskik is vir tot 15 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, WiFi, 'n kombuisie en 'n privaat ingang.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, Jacuzzi en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël is.

Aktiwiteite naby die instansie sluit perdry, wynproe, voëlkyk en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 75 resensies vir Hermitage Huisies
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hermitage South Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermitage Huisies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage South Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlZmEwMzE1LWRjNWMtNGMyZS1hZDA2LTE5OTNmMWRjY2UxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890  per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Hermitage South Lane Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.020206249018 20.423021881038
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem