Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermitage Huisies

Guinea Fowl
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié pragtige, ruim ateljeewoonstel bied uitsigte oor die berge, perde, groen weivelde en tarentale. Dit is geskik vir 1 gas of 'n paartjie. Die kothuis sal perfek wees vir groepbesprekings as dit saam met die Aardvarks Burrow-eenheid bespreek word. Die kothuis bestaan uit 'n leef- en slaaparea wat oopplan is, 'n privaat kombuis met 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaatgasstofie, asook 'n badkamer met 'n ruim stort met warm water van 'n gasgeiser. Daar is 'n koningingrootte-bed met 'n behoorlike matras en wit linne met 'n 200-draadtelling. Die eenheid het 'n platskerm-TV, gratis WiFi en 'n vuurmaakplek. Gaste wat hier bly het toegang tot 'n ingeboude braaiplek. Doen navraag oor die privaat houtvuur-warmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is teen ekstra koste en met vooraf toestemming vanaf die eienaar welkom.
Rook is binnenshuis verbode.
Hermitage Huisies het verskeie diere op die perseel, onder andere honde, perde, skape, lammetjies, hoenders en 'n kat.
Daar is 'n dam, swembad en 'n klimraam. Gaste moet asb. bewus wees dat hulle die perseel op eie risiko betree.
Die houtvuurwarmbad kan teen ekstra koste per nag bespreek word (indien beskikbaar) en dit sal dan by die gaste se kothuis geplaas word.
Hout, vuuraanstekers en tuisgemaakte badsout is ingesluit.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan die eiendom of enige items.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aardvarks Burrow
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié uiters ruim kothuis is vas aan Guinea Fowl en bied lieflike uitsigte. Dit bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kindertjies, en bestaan uit 'n leef- en slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 'n ekstra lang enkel-dagbed met 'n uittrek-enkelbed daaronder, 'n privaat kombuis met 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaatgasstofie, asook 'n badkamer met 'n stort met warm water van 'n gasgeiser. Daar is 'n onderdakstoep voor en 'n privaat onderdakbraai agter. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV met basiese DStv-kanale en 'n kaggel in. Die eenheid het slaapplek vir 3 enkelvolwassenes in dieselfde kamer of volwassenes met kinders. Gaste moet navraag doen oor 'n privaat houtvuur-warmbad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is teen ekstra koste en met vooraf toestemming vanaf die eienaar welkom.
Rook is binnenshuis verbode.
Hermitage Huisies het verskeie diere op die perseel, onder andere honde, perde, skape, lammetjies, hoenders en 'n kat.
Daar is 'n dam, swembad en 'n klimraam. Gaste moet asb. bewus wees dat hulle die perseel op eie risiko betree.
Die houtvuurwarmbad kan teen ekstra koste per nag bespreek word (indien beskikbaar) en dit sal dan by die gaste se kothuis geplaas word.
Hout, vuuraanstekers en tuisgemaakte badsout is ingesluit.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan die eiendom of enige items.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rivierkothuis
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is 'n hele entjie van die ander af en dit bied 'n bietjie meer privaatheid. Dit bestaan uit 'n slaapkamer met 'n luukse dubbelbed en 'n oopplan-woonkamer/kombuis met 'n gerieflike slaapbank. Daar is 'n kaggel en 'n braaiplek van klip buite. Die fluisterende stroompie, groen gras en skaduboom versinnebeeld landelike skoonheid. Hierdie eenheid het WiFi, maar nie 'n TV nie. Gaste moet navraag doen oor 'n privaat houtvuur-warmbad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is teen ekstra koste en met vooraf toestemming vanaf die eienaar welkom.
Rook is binnenshuis verbode.
Hermitage Huisies het verskeie diere op die perseel, onder andere honde, perde, skape, lammetjies, hoenders en 'n kat.
Daar is 'n dam, swembad en 'n klimraam. Gaste moet asb. bewus wees dat hulle die perseel op eie risiko betree.
Die houtvuurwarmbad kan teen ekstra koste per nag bespreek word (indien beskikbaar) en dit sal dan by die gaste se kothuis geplaas word.
Hout, vuuraanstekers en tuisgemaakte badsout is ingesluit.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan die eiendom of enige items.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rose Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie poskaart-perfekte plaaskothuis is meer as 'n eeu oud, het 2 slaapkamers en slaapplek vir 5 gaste: 3 tot 4 volwassenes met kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n oopplan-leefarea met 'n gemaklike slaapbank, 'n kombuis, 'n kaggel, en 'n oop braaiplek buite. Die blomme, perde, groen velde, plaasdam en ontsagwekkende berge maak dit werklik skilderagtig. Daar is WiFi en 'n TV. Gaste moet navraag doen oor 'n privaat houtvuur-warmbad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is teen ekstra koste en met vooraf toestemming vanaf die eienaar welkom.
Rook is binnenshuis verbode.
Hermitage Huisies het verskeie diere op die perseel, onder andere honde, perde, skape, lammetjies, hoenders en 'n kat.
Daar is 'n dam, swembad en 'n klimraam. Gaste moet asb. bewus wees dat hulle die perseel op eie risiko betree.
Die houtvuurwarmbad kan teen ekstra koste per nag bespreek word (indien beskikbaar) en dit sal dan by die gaste se kothuis geplaas word.
Hout, vuuraanstekers en tuisgemaakte badsout is ingesluit.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan die eiendom of enige items.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage South Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a8a368dcd31401a97644245cb7ecc46dc11acc648dcb6783720a64681fc99850f6c081cc6416e842b8b94ab81bcbf75e1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 Hermitage South Lane Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.020206249018 20.423021881038
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem