Heron Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wheelerrylaan 2197, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Heron Cottage is 'n gerieflike, gemeubileerde selfsorgkothuis vir 6 gaste in Bettysbaai, net 400 m van die strand af.
Die duplekshuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die solderslaapkamer en 'n slaapkamer op die grondverdieping het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer op die grondverdieping het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort met warm en koue water. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die ontbyttoonbank geniet word.
Gaste kan in die knus sitarea met WiFi voor die kaggel ontspan. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en op die Overberg.
Heron Cottage is 500 m van die Rondevleimeer af en gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek. Die area bied ook doendinge, soos sandplankry, swem, branderplankry, stap en voetslaan, sowel as 'n rits restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Heron Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 370
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Wheelerrylaan 2197, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Heron Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wheelerrylaan 2197, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom