Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuningkop Plaashuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adalein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Heuningkop Plaashuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Roland R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roland R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag plek.

Skoon linne. Ruim skoon plaashuis. Lieflike velduitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W

Asemrowend.

Aangenaam verras hoe pragtig hierdie plaashuis was en ons het so lekker buite by die vuur gekuier. Kon binne eet uit die koue. Vreeslik mooi, skoon en modern — lyk soos splinternuwe huis. Die Springbokkies kom ook tot amper teen die stoep en ons kon baie verskillende voëltjies ook sien. Perfek vir die wat oorbly op pad Kgalagadi toe vanaf Gauteng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lennard D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennard D
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly in die ruim huis en dit was perfek as oorslaapplek op pad Namibië toe.

Adalein het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fabian T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian T

Great place to stay and a very helpful host.

The accommodation is beautiful. The host was super helpful. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Ongelooflikke waarde vir geld. Baie netjies, modern en perfek toegerus.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 650
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Benede, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7f1fd238e41330771cbaa79109162cdfb98c31ca40b728fc98a6909281e63e144d420936d9e22f699d7ab1c6a1f2547c1f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Benede Olifantshoek 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -28.178182239024 22.315376079921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem