Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuwels

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Michell Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 247

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Heuwels
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig, stylvol ingerig!

Het baie lekker gebly. Asemrowende mooi uitsig. Plekkie stylvol ingerig. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, verkwikkend met ongelooflike vistas.

Wonderlike verblyf met bonus staproetes en vriendelike gasheer en dieremaats!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker.

Asemrowende uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en ontspannende paar dae!

Ons het die wegbreek geniet by Heuwels. Die ligging is perfek en die eienaars is baie gasvry. Sal definitief vir hulle aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jina M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jina M
Enkelreisiger

A peaceful retreat with breathtaking views that makes for a memorable stay.

I had a delightful stay at Heuwels Bainskloof Accommodation! The peaceful ambiance and breathtaking views of both sunrise and sunset rejuvenated me just as I needed. The location, close to Wellington yet wonderfully secluded, was ideal. The accommodation had everything I needed, and the experience was truly memorable. Just a tip: a higher car would be preferable, especially at night or in wet conditions due to the accessibility. Highly recommended for a tranquil retreat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views, quiet and cozy.

The wind was blowing most of the weekend, but our stay at Heuwels was still breathtaking. We enjoyed every second. The owners were the most welcoming and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alex M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig met die berge.

Baie netjiese plek, vriendelike kliëntediens. Hot tub was lekker met 'n mooi uitsig, mens nie baie hout eers nodig nie soos ek wat 200 stukkies hout saam geneem het. . Wind het ons bietjie gevang, maar die dag toe ons vertrek was dit doodstil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romelia A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Romelia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay!

The place was so cosy and had the most stunning view. The flat is nicely laid out with modern finishes. The road getting there is a bit tricky, but we managed to make it up with my Figo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou lyf en kos vir jou siel!

Al ons verwagtings is oortref: Ons is só gasvry verwelkom met 'n heerlike bottel wyn, sjokolade en beskuit. Onverbeterlike uitsig, puik kwaliteit linne, gemaklikste bed nóg, alles wat ons kon nodig kry was beskikbaar. Ons het die gesin se troeteldiere ook terdeë geniet. Hierdie is beslis 'n "ons kom beslis terug" oase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heuwels se terugvoer

Baie dankie Ane, dit was 'n voorreg om julle te ontvang en ons diere het julle dadelik gemis, veral Kamieskat. Julle is enige tyd weer welkom by ons!

Heuwels
Denise M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en baie goed ingerig.

Die ligging is asemrowend en die hot-tub onder die sterre, wat 'n bonus! Die kombuisie is goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heuwels se terugvoer

Dankie Denise, en julle is altyd weer welkom by ons!

Heuwels
Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwentuin 284, Bainskloofpas-weg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA664e21919a9cf0f2ea648d6cd74f051ab45a9ca71fe1bf91228717f98d14d9ad0f4da6abca1662a073a0150a430e1e700409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 284 Leeuwentuin Bainskloof Pass Road 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.655217 19.0694656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem