Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuwels

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwentuin 284, Bainskloofpas-weg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Heuwels is 'n selfsorg-woonstel wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is en word deur bergfiets- en voetslaanroetes, wynplase en restaurante omring. Dit is die ideale wegbreek om die stadsgedruis te ontsnap, tog is dit steeds naby populêre geriewe.

Hierdie woonstel is op die onderste verdieping van die gesinshuis en het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die woonstel is oopplan en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n stoep wat reg rondom die woonstel strek. Die stoep het sitplek, 'n buitebraai-area, 'n privaat Kol-Kol-warmbad en het 'n uitsig oor die welige groen tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Heuwels sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Heuwels
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Michell Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 247

Jaar gelys 10

Ligging

  • Leeuwentuin 284, Bainskloofpas-weg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heuwels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwentuin 284, Bainskloofpas-weg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA664e21919a9cf0f2ea648d6cd74f051ab45a9ca71fe1bf91228717f98d14d9ad0f4da6abca1662a073a0150a430e1e700409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 284 Leeuwentuin Bainskloof Pass Road 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.655217 19.0694656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem